7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Oseane kernbelangrik vir ons voortbestaan
In ʼn meningsartikel wat Dinsdag (6 Junie 2017) op The Conversation-webtuiste verskyn het, skryf prof Sophie von der Heyden van die Departement Plant- en Dierkunde dat ons ons oseane moet beskerm omdat ons kanse op oorlewing sonder hulle...
Stellenbosch University
AgriWetenskappe vier 100-jarige bestaan met mark
Die honderdjarige bestaan van die Fakulteit AgriWetenskappe is op besonderse wyse gevier toe personeel en studente voor die Konservatorium saamgetrek het. Deel daarvan was 'n sogenaamde ruilmark (“barter market"). 'n Basaargees soos min het...
Stellenbosch University
Bouwerk begin vir top Afrika Biomediese Navorsingsinstituut
ʼn Sooispit-plegtigheid is vandag gehou vir die Universiteit Stellenbosch (US) Biomediese Navorsingsinstituut (BMNI). Hierdie geleentheid gedenk die amptelike aanvang van bouwerk van die nuwe navorsingsfasiliteit by die US se Fakulteit...
Stellenbosch University
Nuwe boek is skatkis van inligting oor indringerspesies
Indien jy bekommerd is oor indringerspesies of nog altyd meer oor hulle wou weet, is 'n nuwe boek wat oor alle aspekte van biologiese indringing in Suid-Afrika handel, beslis vir jou bedoel. Die boek, Biological Invasions in South Africa...
Stellenbosch University
Resolving cryptic stratigraphy in the Ecca Group
Paper citation: Walters, S.W and Tucker, R.T. 2020. Resolving cryptic stratigraphy in the Ecca Group, Karoo Basin, South Africa: Elucidating the Ripon and Laingsburg depocenters. Journal of African Earth Science, https://doi.org/10.1016/j...
Stellenbosch University
Scanning Electron Microscopy - applications in Chemistry and Material Science
Scanning Electron Microscopy (SEM) is a powerful tool for topological, morphological, and chemical analysis of a broad range of samples. Applications in chemistry and material science are looked at more closely in this article. Figure 1...
Stellenbosch University
US ontvang R28 miljoen-toekenning om immuunstelsels van MIV-positiewe moeders, pasgeborenes te ondersoek
Prof Clive Gray van die Afdeling Immunologie in die Biomediese Navorsingsinstituut aan die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn toekenning van R28 miljoen oor vyf jaar van die Fogarty- Internasionale Sentrum aan die VSA se National...
Stellenbosch University
US-navorsers bestudeer weerstandigheid om TB-middel te ‘beskerm’
Suid-Afrika het in Julie verlede jaar die eerste land geword om ʼn nuwe middel teen tuberkulose in sy nasionale program bekend te stel. Hierdie nuwe middel, bekend as bedakilien, is die eerste nuwe anti-tuberkuleuse middel wat die afgelope...
Stellenbosch University
US-navorsers help skryf aan internasionale boek oor wetenskapskommunikasie
Twee navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US), drr Bankole Falade en Marina Joubert van die Sentrum vir Navorsing oor Evaluering, Wetenskap en Tegnologie, is mede-outeurs van twee hoofstukke in 'n nuwe boek oor...
Stellenbosch University
Nuwe poging om poeierkwaslelie van uitsterwing te red
'n Reusepoging word tans aangewend om die laaste 60 oorblywende individuele poeierkwaslelies ( Haemanthus pumilio) in die Duthie Natuurreservaat in Stellenbosch te bewaar, sowel as om die bevolking se getalle uit te brei deur middel van...