7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Kan seevoëls infraklank waarneem?
Kan seevoëls infraklank waarneem? En indien wel, gebruik hulle dit om hulle pad oor die uitgestrekte oseane te vind? ’n Fisiologiese ekoloog van die Universiteit Stellenbosch (US), dr. Susana Clusella-Trullas, sal onbekende vaarwaters...
Stellenbosch University
Mental Health in the Workplace: Mental Health Awareness Month
Mental health disorders are among the leading causes of ill health and disability worldwide. (1,2) Globally, it is estimated that 264 million people suffer from depression with many of these people also suffering with anxiety.(1)A healthy...
Stellenbosch University
US sosio-ekonomiese regskenner, prof Sandra Liebenberg, verkies tot VN Komitee
Prof Sandra Liebenberg, houer van die HF Oppenheimer Leerstoel in Mensregte en uitgelese professor in die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit Stellenbosch, is op Woensdag 6 April tot die Verenigde Nasies se Komitee vir Ekonomiese...
Stellenbosch University
CISU-skoolonderwysafvaardiging 2023 gaan haal inspirasie in China
Vanjaar se Chinese Bridge-skoolonderwysafvaardiging na China, wat die Confucius Instituut aan die Universiteit Stellenbosch (CISU) in samewerking met die Universiteit van Xiamen gereël het, het in September 'n transformerende tien dae in...
Stellenbosch University
FM’s hidden secret: our environmental sustainability team
Within the rumble of new developments, daily construction, and maintenance tasks, fixing pipes, painting walls, and finding new ways of dealing with loadshedding, is a small team of five that is looking after all that is our environmental...
Stellenbosch University
Slaggate – standaarde vir instandhouding moet geïmplementeer word
Slaggate is slegte nuus. Vra enige bestuurder wat duisende rande moes opdok of enige passasier wat ernstig beseer is as gevolg van slaggate wat nie deur padowerhede reggemaak is. Dit kan skade, beserings en sterftes veroorsaak. Slaggate is...
Stellenbosch University
Tekstielwetenskapstudente ontwikkel innoverende produkte
Verbeel jou 'n wêreld waar daar bekostigbare, wasbare, herbruikbare babadoeke op die mark is wat boonop net so effektief is as die 20 biljoen weggooidoeke wat jaarliks op ashope beland. Of dink net hoe gerieflik dit sal wees om 'n "sokkie"...
Stellenbosch University
Studente versterk band tussen menslike en planetêre gesondheid
“Daar is ʼn gevestigde verband tussen menslike welsyn en ʼn volhoubare bestaan. Ons is hier om seker te maak dit bly sterk," sê Sibongumenzi Mtshali, die nuwe studentekoördineerder van die Groen Komitee van die Universiteit Stellenbosch (US)...
Stellenbosch University
Nuwe normaal vir kinders wat teruggaan skool toe
Met al hoe meer Suid-Afrikaanse leerders wat teruggaan skool toe, verskaf prof Shaheen Mehtar, ʼn infeksievoorkomingsbeheerspesialis betrokke by die Departement Globale Gesondheid van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan...
Stellenbosch University
Nuwe verslag toon US se bydrae tot “die Afrika wat ons wil hê”
Die Universiteit Stellenbosch (US) se heel eerste jaarverslag oor volhoubare ontwikkeling is amptelik in Maart 2023 bekend gestel. Dit het saamgeval met die viering van 30 jaar van internasionalisering by die Universiteit. Die verslag...