7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Spanwerk lei tot egpaar se PhD en MSc in wiskunde
Akademiese deursettingvermoë en spanwerk tuis, het vir 'n paartjie oorspronklik van Madagaskar, gelei tot onderskeidelik 'n MSc- en PhD-graad in wiskunde van die Universiteit Stellenbosch (US) in 2017. Dr. Valisoa Razanajatovo...
Stellenbosch University
Prof Catherine du Toit kyk na klimaatsverandering deur lens van misdaadfiksie
Prof Catherine du Toit van die Departement Moderne Vreemde Tale in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag 21 Mei 2024 haar intreerede gelewer. Die titel van haar lesing was “Misdaadfiksie...
Stellenbosch University
US Internasionaal versterk sy rol in hoër onderwys in Afrika
Universiteit Stellenbosch Internasionaal (US Internasionaal) staan op die punt om sy gevestigde rol in die Afrikahoëronderwyssektor verder te versterk met die amptelike bekendstelling van die Afrikasentrum vir Akademieskap volgende week...
Stellenbosch University
Next Generation Sequencing in the field of Human Genetics
The DNA sequencing unit has a long history of supporting research at Stellenbosch University, as well as other universities. Since its inception over two decades ago, the unit has supported research in the field of Human Genetics though...
Stellenbosch University
US en vennote werk saam om Afrika se volgende generasie wetenskaplikes te produseer
Die Universiteit Stellenbosch (US) is deel van 'n baanbrekende genootskapsprogram wat oor die volgende drie jaar meer as 100 wetenskaplike leiers sal oplewer wat Afrika-kapasiteit op kritieke gebiede van genomika en bioinformatika kan...
Stellenbosch University
Eerste US-gradeplegtigheid van die Eeufeesjaar
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal 3 315 grade en diplomas tydens die Maart 2018 Gradeplegtighede toeken. Hieronder is ʼn rekordgetal PhD- en meestersgraadkandidate wees – 164 en 1 061, onderskeidelik. As deel van die gedenking van sy...
Stellenbosch University
Nuwe poging om poeierkwaslelie van uitsterwing te red
'n Reusepoging word tans aangewend om die laaste 60 oorblywende individuele poeierkwaslelies ( Haemanthus pumilio) in die Duthie Natuurreservaat in Stellenbosch te bewaar, sowel as om die bevolking se getalle uit te brei deur middel van...
Stellenbosch University
Eerste mikrobioom-werksessie en simposium open baie deure vir US
Die Universiteit Stellenbosch (US) was die trotse borg van die eerste mikrobioom-werksessie en simposium wat onlangs gehou is, met meer as 125 kundiges van regoor die wêreld wat op Stellenbosch byeengekom het om die jongste wetenskaplike...
Stellenbosch University
US-navorsers en plaaslike filmmaatskappy skep bewustheid oor boggelrugdolfyne
Een van Suid-Afrika se mees onbekende, maar mees bedreigde dolfynspesies, die boggelrugdolfyn, is die fokus van 'n kort dokumentêre film wat op Wêreld-natuurlewedag (3 Maart 2021) aanlyn vrygestel is deur Homebrew Films. Die film “ The...
Stellenbosch University
US beoog om toonaangewende navorsingsvennoot in groenwaterstofinisiatiewe te word
Die Universiteit Stellenbosch (US) beoog om 'n toonaangewende navorsingsvennoot te word in inisiatiewe om die gebruik van groen waterstof as energiebron te bevorder. Die Universiteit het onlangs 'n Memorandum van Verstandhouding (MoU) met...