7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Wiskunde-onderwysers sukkel met Engels
Graad 4 tot Graad 7 (Intermediêre Fase) wiskunde-onderwysers in Oos-Kaapse skole met beperkte hulpbronne sukkel met Engels, die taal waarin hulle veronderstel is om te onderrig, en hul kennis van wiskunde is nie op standaard nie. Dit is een...
Stellenbosch University
I`m a healthcare worker – what`s your superpower?
The past few weeks have been an emotional roller-coaster for us South-Africans, with a lot of uncertainty. It has been a time of panic and fear globally with the COVID-19 pandemic and not knowing what tomorrow might hold. One thing we knew...
Stellenbosch University
Student-entrepreneur se klein begin en groot drome
Dit is al gesê entrepreneurs word gebore, nie gemaak nie. En dit is vir seker waar van Dewald Müller wat tans besig is met sy honneursgraad in Aktuariële Wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch en ook die medestigter van die Adflow...
Stellenbosch University
Maties vasberade om mode volhoubaar en toeganklik te maak
Dit was die “gekste" ses maande van hulle lewe, maar twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US), Wihan Joubert en Bernard Combrink, is besig om 'n revolusie in die koop en verkoop van tweedehandse klere te lei met hulle...
Stellenbosch University
Honderde Kaapse pelsrobbe word jaarliks in vislyne en nette verstrengel
Vislyn en nette het 'n groot impak op Kaapse pelsrobbe ( Arctocephalus pusillus pusillus), die algemeenste mariene soogdier wat aan die kuslyn van Suid-Afrika en Namibië waargeneem word, waar hulle endemies is. Alhoewel hul...
Stellenbosch University
Regter Nambitha Dambuza vra vir 'n hersiening van Suid-Afrika se verpligte minimum vonnisoplegging
Suid-Afrika se vonniswetgewing was nie suksesvol in sy doelwit om die misdaadsyfer in die land te verminder nie; in plaas daarvan het die misdaadsyfer toegeneem, wat verder aangedryf word deur hoë vlakke van ongelykheid en uiterste armoede...
Stellenbosch University
Meer wetenskaplikes nodig om mikro-organismes te klassifiseer
Die wêreld benodig meer wetenskaplikes om die groot aantal mikro-organismes, soos swamme, volgens hul eienskappe in klasse, families en spesies te klassifiseer. Só meen prof Karin Jacobs van die Departement Mikrobiologie aan die...
Stellenbosch University
Navorsingsleerstoel in Suikerriet-bioraffinering
Vanjaar is 'n DWT/NNS SA Navorsingsleerstoel in Suikerriet-bioraffinering in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch tot stand gebring. Prof Johann Görgens, hoof van die Biohulpbron-ingenieurswesegroep, Departement...
Stellenbosch University
Prestigeryke internasionale genootskap aan PhD-student in wiskunde
Dr Taboka Chalebgwa van die Universiteit Stellenbosch (US), is die ontvanger van die AIMS-Fields-Perimeter Africa se nadoktorale genootskap. Dit beteken dat hy vir 'n jaar lank as nadoktorale genoot by die prestigeryke Fields Instituut vir...
Faculty of Science
US stel nuwe sentrum bekend wat geneesmiddelontdekking sal bevorder
Die Afrika-sentrum vir Terapeutiese Innovasie (ACT) vul’n belangrike gaping in die vermoë van Suid-Afrika en Afrika om geneesmiddels te kan ontdek. Die nuwe sentrum bring bydraes van die breë vakgebiede van chemie, biologie en farmakologie...