7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Kollegas span saam vir suksesvolle fondsinsameling
Akademici en senior leiers van die Universiteit Stellenbosch (US) het die geleentheid aangegryp om waardevolle fondsinsamelingsinsigte te verkry by 'n onlangse werkswinkel wat deur die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge (OAB)...
Stellenbosch University
Mandeladag 2024 - #DISINJOUHANDE
Om Mandeladag te gedenk, bied die Afdeling Sosiale Impak en die Transformasiekantoor van die Universiteit Stellenbosch 'n wandelgesprek aan om oor Nelson Mandela se nalatenskap na te dink. Sluit gerus op 23 Julie 2024 by ons aan op 'n...
Stellenbosch University
Veelvuldige perspektiewe oor digitalisering, KI, volhoubaarheid en grondbewaring
Die Universiteit Stellenbosch (US) se DROP-program (Development and Rule of Law), in samewerking met die Skool vir Klimaatstudies en die Stellenbosch Instituut vir Gevorderde Studie (STIAS), het onlangs (8 April) 'n interdissiplinêre...
Stellenbosch University
Lewensredding 'n sport én lewenstyl vir Rekeningkunde-student
Lauren Billson (22), ’n student aan die Universiteit Stellenbosch, is dol oor die buitelewe en waar ander mense dalk in hul spore sou omdraai, gryp hierdie SA lewensredder die uitdaging aan om yskoue water, reuse-golwe, bloublasies en...
Stellenbosch University
Prof Eugene Cloete as voorsitter van EOHO-inisiatief verkies
Prof Eugene Cloete, Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies, by die Universiteit Stellenbosch (US), is as voorsitter van die Entrepreneurskapsontwikkeling in Hoër Onderwys (EOHO) se Gemeenskap van Praktyk (GvP) vir...
Stellenbosch University
US-navorsers pryk in kinderboek oor Suid-Afrikaanse wetenskaplikes
Heelwat Stellenbosse navorsers tel onder meer as 100 Suid-Afrikaners wie se stories van vindingrykheid en breinkrag ingesluit is in 'n nuwe kinderboek, “Uitvinders, Planmakers en ander Slimkoppe van Suid-Afrika". Die boek, geskryf deur...
Stellenbosch University
US se IdeaSmash wenner vir 2020 aangekondig
Keaton Harris, 'n mediese student aan die Universiteit Stellenbosch op die Tygerberg-kampus, is die 2020-wenner van die US LaunchLab IdeaSmash-kompetisie in die bestaande kategorie: tegnologie. Sy besigheid, InforMed, is 'n aanlyn-mobiele...
Stellenbosch University
US bou datawetenskap-vermoë in Afrika
“Suid-Afrika en die vasteland van Afrika kan die res van die wêreld baie leer. Ons is 'n baie jong en intelligente bevolking. Dit is 'n unieke plek waar Datawetenskap gebruik kan word om geleenthede vir Afrika en buite Afrika te skep wat...
Stellenbosch University
Die jongste inligting oor die coronavirus (COVID-19)
Die Universiteit Stellenbosch (US) hou die gebeure rondom die uitbreking van die coronavirus (COVID-19 wat deur die nuwe coronavirus SARS-CoV-2 veroorsaak word) wat deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) as 'n wêreldwye...
Stellenbosch University
Slaan matriek vir 'n ses – wenke vir jou eindeksamen
Dít is waarvoor jy gewerk het. Twaalf jaar lank. Die vakansie lê en wink, maar voordat matriekleerders kan ontspan, lê die laaste hekkie van die eindeksamen voor. Volg hierdie wenke om jou deur jou laaste paar weke van matriek te dra: 1...