7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
PopART study toon gemeenskaps-wye strategie kan MIV-infeksies verminder
Navorsers het die resultate van van die HPTN 071 (PopART) studie bekendgemaak by die jaarlikse Konferensie oor Retrovirusse en Opportunistiese Infeksies (Conference on Retroviruses and Opportunistic Infections [CROI]) in Seattle, in die...
Economic and Management Sciences
Babita Deokaran Jaarlikse Lesing omskep herinnering in 'n oproep tot geregtigheid en aanspreeklikheid
Die eerste Babita Deokaran Jaarlikse Lesing, georganiseer deur die Anti-Korrupsie Sentrum vir Onderwys en Navorsing onder leiding van Prof Pregala "Solosh" Pillay, is op 9 Desember 2025 by die Stellenbosch Universiteit (SU) Skool vir...
Stellenbosch University
Bewaringslandbou kan mielie-opbrengste hupstoot gee
Mielieboere wat geenbewerking of bewaringslandbou op hul plase wil toepas sal kan baat uit heelwat beter opbrengste tydens droër seisoene, omdat hierdie boerderymetodes hulle toelaat om aanplantings heelwat digter te doen. So sê dr...
Stellenbosch University
Doen jou deel om ons oseane te red
Maandag (8 Junie) is Wêrelddag vir Oseane. In ʼn meningsartikel vir Mail & Guardian (7 Junie), skryf Molly Czachur van die Evolusionêre Genomika-groep dat ons almal ons deel moet doen om die oseane te red. Lees die vertaalde weergawe van...
Stellenbosch University
Dr Corlia Meyer: wanneer Jan Publiek wetenskaplikes help
Omdat dr Corlia Meyer van kleins af met diere wou werk, het sy nagraads seevoëls nagevors. Daarvoor moes sy soms weke lank op 'n eiland sonder water of elektrisiteit spandeer. Dié uiterse ervaring het haar navorsingsvaardighede geslyp, maar...
Stellenbosch University
FGGW volhoubaarheids-inisiatiewe trek goed weg
Meer as 650 mense het onlangs deelgeneem aan die Platbos Herbebossingsprojek, met studente van die Fakulteit van Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) wat entoesiasties die voortou geneem het met die restourasie van hierdie inheemse...
Stellenbosch University
'n Dag in die lewe van: Qaqamba Mdaka
Qaqamba Mdaka is 'n gevallekoördineerder by die Universiteit Stellenbosch (US) se Eenheid vir Gelykwaardigheid en vier vanjaar haar vyfde jaar as 'n werknemer van die Universiteit. In die maand van Werkersdag vertel ons jou meer oor van...
Stellenbosch University
R1,5 miljoen vir navorsingsprojek om volhoubare bestaansgeleenthede te skep
'n Nuwe projek in die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit AgriWetenskappe wat daarop toegespits is om hongersnood en armoede te verminder, landbouontwikkeling te verhoog, wanvoeding die hoof te bied en tot vaardigheidsontwikkeling by te...
Stellenbosch University
Prof Adriaan van Niekerk help om oesopbrengste te verbeter en land- en waterhulpbronne volhoubaar te bestuur
Prof Adriaan van Niekerk, Direkteur van die Sentrum vir Geografiese Analise en 'n professor in geografie en omgewingstudies aan die Universiteit Stellenbosch, het onlangs sy professorale intreerede, getiteld 'Datawetenskap: Geleentheid of...
Stellenbosch University
Menseregte behoort ekonomiese besluitneming te rig
Suid-Afrika het 'n behoorlike beleids- en wetgewende raamwerk nodig om te verseker dat menseregte veral in moeilike tye ekonomiese besluitneming rig. Só meen prof Sandra Liebenberg, bekleër van die HF Oppenheimer-leerstoel in Menseregtereg...