7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
EM contributes to local production of PPE
One of the main reasons for the strict lockdown regulations in South Africa during COVID-19, was to prevent overcrowding of hospitals and provide them with precious time to prepare for the expected influx of patients as transmissions peaked...
Stellenbosch University
Aanvullende intervensies in tienerjare bevorder kleintyd se suksesse
Aanvullende intervensies tydens die tienerjare kan die langtermyn-voordele van intervensies wat in die eerste 1000 dae van 'n kind se lewe gelewer word verbeter, skryf prof Mark Tomlinson van die Departement Sielkunde in 'n artikel wat...
Stellenbosch University
SANCA Drug Awareness Week
The week of 24-30 June 2019 marks SANCA Drug Awareness Week. An increasing number of people were admitted for treatment in 2017, from 8 787 in 2016 to 10 047 across 80 centres, as reported by the South African Community Epidemiology Network...
Stellenbosch University
SA neem die voortou in natuurbewaring danksy reusekorridors
Netwerke van groot bewaringskorridors van natuurlike habitat, wat meestal uit natuurlike grasveld, woude, vleilande en klein riviere bestaan, speel ʼn belangrike rol in die bewaring van Suid-Afrika se ryk verskeidenheid plante, swamme en...
Stellenbosch University
Indringer- uitheemse spesies word groter bedreiging, waarsku wetenskaplikes
Indringer- uitheemse spesies word vandag as een van die vyf belangrikste bedreigings vir biodiversiteit en ekosisteme wêreldwyd gereken, tog beskou slegs 'n handjievol lande biosekuriteitsmaatreëls as prioriteit. So waarsku 'n span...
Stellenbosch University
US Departement Bos- en Houtkunde lewer rekordgetal PhD’s
Van die inheemse Suid-Kaapse woude tot in Tanzanië, van die Miombo-gebied in Zambië tot in Noord-Ethiopië en Wes-Afrika - dit is waar die navorsing van die ses nuwe PhD-graduandi van Departement Bos en Houtkunde aan die Universiteit...
Stellenbosch University
Nuwe gesamentlike leerstoel in Berekeningsastronomie bekendgestel
'n Langdurige vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Groningen (UG) in die Nederlande, is verder versterk met die bekendstelling van 'n gesamentlike Navorsingsleerstoel in Berekeningsastronomie...
Stellenbosch University
Medewerking en medeproduksie van kennis op die sakelys vir die besoek van dr Guido Caniglia
Die Sentrum vir Volhoubaarheidsoorgange (CST) was bevoorreg om as gasheer op te tree vir dr Guido Caniglia, Direkteur van Wetenskap by die Konrad Lorenz Institute for Evolution and Cognition Research (KLI), met sy hoofkantoor in...
Stellenbosch University
PhD-student ontvang prestigeryke studiebeurs vir navorsing oor elektriese minibustaxi’s
Mienke Knipe, 'n doktorale student in vervoerekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, het onlangs die gesaghebbende Lee Schipper-gedenkstudiebeurs vir Volhoubare Vervoer en Energiedoeltreffendheid ontvang vir haar navorsing oor die...
Stellenbosch University
Sosiale Impak deur Matie Gemeenskapsdiens en Vrywilligerdiens
Matie Gemeenskapsdiens (MGD) in die Afdeling vir Sosiale Impak het onlangs sy algemene jaarvergadering gehou. Tradisioneel is dit ook 'n geleentheid om erkenning te gee aan mense wat voordeel trek uit die werk van MGD. Tydens die aanbieding...