7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Thuthuka help jong aspirante rekenmeesters aan die US
Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) se Thuthuka-beursfonds van Johannesburg is in die lewe geroep befondsing aan swart geoktrooieerde rekenmeesters in Suid-Afrika te voorsien. Die beursfonds was voorheen...
Stellenbosch University
US Ingenieurspaar voltooi studies saam
“Ons het sterk klaargemaak en ons het dit saamgedoen. Vir my is dit 'n groot prestasie waarop ek eintlik baie trots is." Dit is hoe Saajidah Williams voel oor die feit dat sy saam met haar man, Pascal Nteziyaremye, afgestudeer het. Saajidah...
Stellenbosch University
Nuwe boek wil bydra tot wyer dokumentasie van en eerbetoon aan Suid-Afrikaners se herinneringe van die verlede
Wat was apartheid se invloed op die lewens van Suid-Afrikaners? Hoe leef mense daagliks saam met die pynlike herinneringe? Op watter manier doen ons navorsing wat die waardigheid van deelnemers daaraan respekteer? Dit is van die vrae wat in...
Stellenbosch University
Broer en suster ontvang saam meestersgraad
“Dis 'n groot voorreg om so 'n besonderse oomblik met my broer te deel. Die gradeplegtigheid is nie net 'n viering van ons studies nie, maar om ook ons gesamentlike groei as individue en ons verhouding as broer en suster te vier." Só sê...
Stellenbosch University
Neem kennis, nuwe Maties!
Die Universiteit Stellenbosch (US) verwelkom vandeesweek (21–25 Januarie) 5 300 nuwelingstudente op die onderskeie kampusse. Die Universiteit besef maar alte goed dat baie van die nuwe Maties wat vandeesweek hier aankom, moontlik...
Stellenbosch University
Wetenskapkafee by Woordfees
Ons staan aan die vooraand van die vierde industriële revolusie. Die moderne Westerse leefstyl lei tot 'n onrusbarende toename in leefstylsiektes soos kanker, diabetes, hartvatsiektes en hoë bloeddruk. Maar dalk kan nuwe revolusionêre...
Stellenbosch University
Chemikus en fisikus ontvang US kanselierstoekennings
’n Teoretiese fisikus en ’n analitiese chemikus van die Fakulteit Natuurwetenskappe het die Universiteit Stellenbosch se Kanselierstoekennings vir buitengewone prestasie tydens die Desember 2015 gradeplegtigheid ontvang. Hulle is prof...
Stellenbosch University
Nelson Mandela-kollokwium op 30 Maart
Die Nelson Mandela Museum, in samewerking met die Universiteit Stellenbosch Museum, nooi u hartlik uit na die Nelson Mandela Kollokwium. Hoofsprekers: Prof Xolela Mangcu, professor in sosiologie, Universiteit van Kaapstad Prof Amanda Gouws...
Stellenbosch University
Spyse vir die siel aan tafel in Jamestown
'n Groep nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs met inwoners van Jamestown in Stellenbosch oor aandete in gesprek getree as deel van 'n samewerkingsinisiatief deur die Sentrum vir Studentegemeenskappe (SSG) en...
FMHS Research and Internationalisation Development and Support
FGGW Na-Doktorale Genootskappe
Vind inligting oor ’n voltydse postdoktorale navorsersrol in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch: finansiering, na-Doktorale Genootskappe, gasheerondersteuning en navorsingsvooruitsig in...