7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Die FGGW en COVID-19
Ons wil u die versekering gee dat die bestuurspan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) en ons fakulteit se gebeurlikheidskomitee verwikkelinge met betrekking tot COVID-19 fyn dophou. Soos u sal verstaan, bly die...
Stellenbosch University
Ouer mense kwesbaar vir wanvoeding
Veroudering word geassosieer met veranderinge in voedingstofvereistes en dieetgewoontes, wat die risiko van voedingstekorte in veral arm gemeenskappe en huishoudings sonder voedselsekerheid verhoog. In armer gemeenskappe kan bejaarde...
Stellenbosch University
Kimara gee Maties Sport 'n nuwe stem
Ontmoet Kimara Singh, die nuwe kommunikasiebestuurder by Maties Sport en 'n vrou wat beslis weet waarheen sy met haar lewe en loopbaan op pad is. Die sterk Maties handelsmerk was die trekpleister na Stellenbosch. Kimara berei tans voor om...
Stellenbosch University
Sandra Liebenberg genomineer as lid van die VN se Komitee vir Ekonomiese, Sosiale en Kulturele Regte
Prof Sandra Liebenberg, houer van die HF Oppenheimer Leerstoel in Mensregte en uitgelese professor in die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit Stellenbosch, is deur die Suid-Afrikaanse regering genomineer om te dien op die...
Stellenbosch University
2023 Navorsing en Innovasie Toekennings vir Uitnemendheid - `n viering van navorsing met impak aan die US
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Navorsing en Innovasie Toekennings vir Uitnemendheid oorhandigingseremonie is op Maandag 30 Oktober 2023 by STIAS gehou. Die toekennings erken navorsers, nagraadse studente en na-doktorale genote wat in...
Stellenbosch University
CISU-deelnemers skitter in Suid-Afrikaanse Chinese Bridge-eindronde
In vanjaar se aflewering van die Chinese Bridge-wedstryd vir universiteitstudente en skoolleerders van oor die hele Suid-Afrika het deelnemers van die Confucius-instituut by die Universiteit Stellenbosch (CISU) weer uitmuntend presteer...
Stellenbosch University
‘Moeder van die Nasie’ vereer in seremoniële seëning van die US se Krotoa-gebou
Liedjies, dromslae en inkantasies het op Saterdag, 20 Mei deur Stellenbosch se geskiedkundige eikeboom-omringde strate weerklink toe tradisionele genesers, oudstes en gemeenskapsleiers byeengekom het om die Krotoa-gebou te seën. Al is die...
Stellenbosch University
Toppresteerders en die dosente wat hulle geïnspireer het by prestige-ete vereer
Twee studente van die Fakulteit Opvoedkunde het onlangs die Universiteit Stellenbosch se jaarlikse Eerstejaars-prestigedinee bygewoon. Cari Fourie, oudleerder van die Hoërskool Outeniqua, en Liné Els wat aan die Hoërskool Overberg...
Stellenbosch University
Finansiële steun help om drome van graad kry waar te laat word
Uit die meer as 5 300 voorgraadse studente wat hul welverdiende grade tydens die Desember 2016 gradeplegtighede van die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang het, is daar altesaam 1 981 (volgens die US se rekords) vir wie dit moontlik was...
Stellenbosch University
Exceptional research support on your doorstep
Your choices as a science, engineering or healthcare student can have an immense impact on your future career and can give you the cutting edge when applying for a job. That is why it is critical that you use the support available to...