7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Dodelike kriptokokkale fungi in openbare ruimtes, waarsku navorsers
Groot populasies van potensieel dodelike kriptokokkale fungi is gevind in verrotte houtmonsters vanaf ou bome, wat in twee openbare ruimtes in die Kaapse middestad en die Noord-Kaap versamel is. In sub-Sahara Afrika is kriptokokkale...
Stellenbosch University
US, Antwerpen verleen gesamentlike PhD in AgriWetenskappe
Dr Alanna Rebelo het Dinsdag (20 Maart 2018) die eerste student in die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) geword aan wie 'n gesamentlike doktorsgraad deur die US en die Universiteit van Antwerpen in België...
Department of Chemical Engineering
Reeks oor Volhoubaarheid: Die SARChI-leerstoel in Groen Waterstof
Die SARChI-leerstoel in Groen Waterstof fokus op skoon energie en volhoubaarheid van die voorsieningsketting. Sleutelwerk sluit in groen waterstofmodellering, herwinning van e-afval vir kritieke metale en die bestuur van pekelwaterafval...
Stellenbosch University
Wêreldwildlewedag: Kartering van uitheemse bome om ons woude te beskerm
Woensdag (3 Maart) is Wêreldwildlewedag. In ʼn meningsartikel vir News24 voer dr Alanna Rebelo en mnr Nicholas Coertze (Bewaringsekologie en Entomologie) aan dat ons uitheemse bome moet karteer om ons woude te beskerm. Lees die vertaalde...
Stellenbosch University
Kunste-alumnus gee ʼn Suid-Afrikaanse inslag aan tradisionele Bybelstories
Marie Prinsloo (foto), ʼn alumnus van die Departement Visuele Kunste, het onlangs haar eerste kinderboek geïllustreer, ʼn kinderbybel getiteld Bible Stories for Children , vertel deur Wendy Maartens en gepubliseer deur Random House/Struik...
Stellenbosch University
Kapenaars se hulp gevra vir projek oor Tafelberg
Joey Hulbert is 'n student op 'n missie om Tafelberg te beskerm teen piepklein plantdodende organismes uit ander lande. Om dít te doen, moet hy eers weet watter soorte daar reeds in Kaapstad se buurte en natuurgebiede is, en of enige...
Stellenbosch University
Ingenieurswese vereer top skole
"Dit is vir die Fakulteit Ingenieurswese 'n groot eer om met u geassosieer te wees," het August Engelbrecht tydens 'n spesiale geleentheid op 17 Maart 2018 aan 'n gehoor van 300 mense gesê. "Vandag gee ons erkenning aan skoolhoofde, hul...
Stellenbosch University
Konservatorium ken prys toe aan Samaai
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Konservatorium het Saterdagaand (1 Oktober) die Paarlse musikus Ronnie Samaai met die gesogte Parnassus-toekenning vereer. Dié toekenning word gemaak aan 'n musikus wat 'n besondere bydrae op die gebied...
Stellenbosch University
US Fasiliteitsbestuur ontvang internasionale GIS-toekenning
Die Universiteit Stellenbosch se Fasiliteitsbestuur Afdeling (SUFM) het internasionale erkenning verwerf vir die uitmuntende en doeltreffende wyse waarop hulle Geografiese Inligtingsbestuurstelsel (GIS)-tegnologie in hul kampusbedrywighede...
Stellenbosch University
Eerste groep Gevorderde Diploma in Opvoedkunde slaag 1ste jaar met vlieënd vaandels
In 2018 het die Universiteit Stellenbosch Sentrum vir Pedagogie (SUNSEP) sy eerste inname van studente vir die Gevorderde Diploma in Onderwys (GDO) Wiskunde-onderrig in die Intermediêre (IF), Senior (SF) en Verdere Onderwys en Opleiding...