7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Koënsiem A kraai koning
Een van die belangrikste molekules in die menslike liggaam was die middelpunt van belangstelling by StellenCoA2018, die derde internasionale konferensie oor koënsiem A in gesondheid, siekte en die biowetenskap. Hierdie byeenkoms het vanaf...
Stellenbosch University
Visekanseliers van voorste VSA, VK-universiteite onder ontvangers van US eregrade
Huidige en voormalige visekanseliers van drie vooraanstaande universiteite in die VK en die VSA is onder die nuutste groep ontvangers van eregrade van die Universiteit Stellenbosch (US). Die wêreld se voorste postkoloniale literêre...
Stellenbosch University
Oliepenetrasie in vetkoek geanaliseer by Fluoressensie Mikroskopie
Die eerste studie met behulp van konfokale mikrofoto's oor die kwantitatiewe analise van vetkoek- of magwinya-krummel- en kors-eienskappe is deur wetenskaplikes van die Universiteit van Venda by die SAF Fluoressensie Mikroskopie-fasiliteit...
Stellenbosch University
Versoening én geregtigheid kernbelangrik vir SA se toekoms
Vrydag (16 Desember 2016) vier ons Versoeningsdag. In ʼn meningsartikel in Cape Argus op Woensdag (14 Desember 2016), skryf prof Nico Koopman, Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel, dat versoening sonder geregtigheid goedkoop...
Stellenbosch University
Gooi afval reg weg
Verminder, hergebruik en herwin vorm die grondslag van Universiteit Stellenbosch (US) se afvalbestuurstelsel en is die dryfkrag agter 'n hele paar innoverende kampusprojekte. Voorbeelde hiervan is die behandeling van ons kosafval om kompos...
Stellenbosch University
Prof Eugene Cloete met nasionale toekenning vereer
Prof Eugene Cloete, Viserektor vir Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies aan die Universiteit Stellenbosch (US), is Donderdag (29 Junie 2017) met ʼn Nasionale Wetenskap en Tegnologie Forum (NWTF)/ South32-toekenning vereer vir sy...
Stellenbosch University
Koronavirus: Jongste nuus en Behandeling
Die afgelope weke is inligting rondom die Koronavirus konstant op sosiale media te sien en met goeie rede. Die virus is relatief nuut en daarom verander riglyne daagliks soos wat ons meer inligting oor die virus bekom. Tot nou (12/02) het...
Stellenbosch University
‘Wees altyd vriendelik’, glo nuwe SR-voorsitter
“Wees altyd vriendelik" – dit is die lewensmotto van Viwe Kobokana, die nuutverkose voorsitter van Stellenbosch Universiteit (US) se Studenteraad (SR). Kobokana is vroeër vandeesmaand tot die amp verkies na afloop van die verkiesing van die...
Stellenbosch University
Om jou chemievaardighede in die landbousektor aan te wend
“Wees altyd ontvanklik vir leer, nie net van diegene met meer akademiese kennis as jy nie, maar ook van mense met kennis van die praktyk." - Suleiman Sungay, BSc Molekulêre Biologie en Biotegnologie (2018) Suleiman Sungay het in 2018 sy...
Stellenbosch University
SA regering vermy sy menseregte-verpligtinge teenoor vlugtelinge - GSA sprekers
Jong akademici van regoor die wêreld aangemoedig om navorsing te doen en oplossings te vind vir dringende wêreldwye kwessies soos ongelykheid, armoede en die soeke na sosiale geregtigheid. Die Suid-Afrikaanse regering het onwettig en...