7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Bekroonde dokumentêr toon hoe ma en dogter die generasiestryd aanpak.
Dit is die verhaal waarby gehore met die Universiteit Stellenbosch (US) se vertoning van Whispering Truth to Power ingetrek is. Dié bekroonde dokumentêr is op 11 April 2019 by die Universiteitsmuseum vertoon. Whispering Truth to Power...
Stellenbosch University
R7 m aan US toegeken vir gryswaterprojek
Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO) het R7 miljoen aan die Universiteit Stellenbosch (US) toegeken in die kategorie 'Volhoubare infrastruktuur' vir die kampuswye gryswaterprojek. Nadeem Gafieldien, Direkteur van...
Stellenbosch University
US stel veldvaardighedekursus in hidrogeologie bekend
Die Departement Aardwetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n Hidrogeologieveldvaardighedekursus ingestel om aan die dringende behoefte aan praktiese vaardighede te voldoen wat benodig word vir die grootskaalse ontwikkeling...
Faculty of AgriSciences
'n Afskeid by Gradeplegtigheid: Ter ere van Prof Danie Brink
Leierskapnalatenskap: Professor Danie Brink het afgetree as Dekaan van AgriWetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch na dekades van toegewyde akademiese en administratiewe diens. Akwakultuurpionier: Hy het Suid-Afrika se eerste...
Stellenbosch University
Bestuur van indringerbome moet dringend hersien word
Wetenskaplikes van verskeie van Suid-Afrika se grootste omgewingsorganisasies waarsku dat die bestuur van indringerspesies, en spesifiek indringerdennebome in die beskermde gebiede van die Kaapse Blommeryk, oftewel die Cape Floral Kingdom...
Stellenbosch University
Covid-19: Maties gebruik ou brood om alkohol-basis reiniger te maak
Met die regte toerusting, breinkrag en 'n paar brode tot jou beskikking kan mens in krisistye plan maak. So blyk dit uit die voorbeeld van voedselwetenskaplikes aan die Universiteit Stellenbosch, wat dit reggekry het om in hul departement...
Stellenbosch University
Covid-19: US-navorsers gebruik ou brood om alkohol-basis reiniger te maak
Met die regte toerusting, breinkrag en 'n paar brode tot jou beskikking kan mens in krisistye plan maak. So blyk dit uit die voorbeeld van voedselwetenskaplikes aan die Universiteit Stellenbosch, wat dit reggekry het om in hul departement...
Stellenbosch University
US navorsing in hernubare energie baat by groot Britse befondsingsprojek
Die Afrika-navorsingsuniversiteitsalliansie (African Research Universities Alliance – ARUA) se Sentrum vir Uitnemendheid in Energie aan die Universiteit Stellenbosch (US) gaan baat by groot finansiële toekennings wat 'n nie...
Stellenbosch University
Sharksafe Barrier™ hoop op beleggersgeld by die SA Innovation Summit
Die Sharksafe Barrier™, 'n koste-effektiewe en omgewingsvriendelike alternatief tot konvensionele metodes wat tot dusver ingespan is om haaie van mense af weg te hou, is deur navorsers van die Universiteit Stellenbsoch (US) en die...
Stellenbosch University
Groot klem op samewerking by eerste werkswinkel oor maritieme sekuriteit
(Afrikaans volg binnekort) The Security Institute for Governance and Leadership in Africa (SIGLA) at Stellenbosch University (SU in partnership with the U.S. Embassy's Defense Threat Reduction Agency (DTRA) and Naval Criminal Investigative...