7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Ekovriendelike SharkSafe Barrier TM tegnologie uit Suid-Afrika in die Bahamas geïnstalleer
Die ekovriendelike SharkSafe Barrier TM tegnologie, ontwikkel deur mariene bioloë by die Universiteit Stellenbosch (US) en hul samewerkers, en vervaardig in die Wes-Kaap, is onlangs by 'n private eiland in die Bahamas geïnstalleer. Die...
Stellenbosch University
Van wiskunde tot die bou van modelle vir die voorspelling van oseaangolwe in Nieu-Seeland
“Wees 'n kritiese denker! Moenie net dinge as waar aanvaar nie. Soek die bewyse en leer hoe om logiese argumente te bou en afleidings te maak." – Dr Christo Rautenbach, MSc in toegepaste wiskunde (2009) van die Universiteit Stellenbosch en...
Stellenbosch University
Sosiaal-geïntegreerde ingenieursnavorsing kry ’n hupstoot met positiewe gevolge vir brandbestuur in informele nedersettings
Die Universiteit Stellenbosch se eenheid vir navorsing in brandingenieurswese onder leiding van dr Richard Walls het 'n toekenning van R4,3 miljoen van die navorsingsraad vir ingenieurswese en natuurwetenskappe (EPSRC) wat in die VK...
Stellenbosch University
Kry waardevolle loopbaaninligting by Maties se Opedag 2017
Die Maties Opedag is die ideale geleentheid vir Graad 11 en 12-leerders om waardevolle inligting te bekom oor studie by hoëronderwysinstellings. Die Universiteit Stellenbosch (US) Opedag – by die Stellenbosch- en Tygerberg-kampusse – word...
Stellenbosch University
US ontvang multi-institusionele internasionale navorsingstoekenning van R26 miljoen
Die Universiteit Stellenbosch (US), tesame met drie ander instellings, het 'n R26 miljoen‑navorsingstoekenning ontvang danksy die unieke navorsing van dr Lizabé Lambrechts, 'n navorser aan die Africa Open Institute (AOI). Die projek,...
Stellenbosch University
Geen oortreding te groot om te vergewe
Die dokumentêre film Black Christmas vertel die pynlike verhaal van hoe een van die oortreders in die 1996 Oukersaand-bomaanval in Worcester vergifnis gevind het in dieselfde gemeenskap wat hy eens gehaat het. (Volledige Afrikaans volg...
Department of Chemical Engineering
Thaakira Jabbar wen ‘Beste Mondelinge Aanbieding’ by GCCE 2024
Thaakira Jabaar, 'n meestersgraadstudent aan die Universiteit Stellenbosch, het die toekenning vir beste mondelinge aanbieding by die 2024 Globale Kongres van Chemiese Ingenieurswese gewen vir haar navorsing oor die ontwikkeling van...
Stellenbosch University
Navy expects Bath Iron Works’ delivery of stealth destroyer to be almost three years late
The Navy now estimates delivery of the DDG-1000, the first of three Zumwalt-class vessels in a $22.4 billion program, bymidyear, according to the Defense Department‘s annual ―Selected Acquisition Report‖ on the program. In 2010, the...
Stellenbosch University
Toyosi Craig wins awards at the 2018 African Young Graduate Summit
Hierdie berig is slegs beskikbaar in Engels. Toyosi Craig, a final-year PhD student at the Department of Industrial Engineering, attended the 2018 African Young Graduate Summit at the Birchwood Hotel in Johannesburg from 12 – 16 March...
Stellenbosch University
US ‘n strategiese vennoot in Afrika
Ter viering van Afrika-dag wat gister (25 Mei) plaasgevind het, dink Nico Elema, bestuurder van die Sentrum vir Samewerking in Afrika (SSA) na oor die noodsaaklikheid van samewerking tussen universiteite om die uitdagings in Afrika aan te...