7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Geen geskenke, maak 'n donasie aan Die Vlakte-beursfonds, vra Rektor
Wat gee jy 'n persoon op 'n baie spesiale mylpaalverjaardag? As daardie persoon prof Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) is, sal 'n donasie aan 'n beursfonds wat hom na aan die hart lê net die...
Stellenbosch University
Wat hou klimaatsverandering vir Afrika se skoenlappers en motte in?
Veranderinge in temperature én reënvalpatrone weens klimaatsverandering kan oor die volgende dekades 'n beduidende invloed hê op die voorkoms van motte en skoenlappers in Afrika. Dit is volgens 'n studie wat aan die Universiteit...
Stellenbosch University
Wêreld Humanitêre Dag: Humanitêre hulpwerkers help red lewens, bring hoop
Wêreld Humanitêre Dag word jaarliks op 19 Augustus gevier. In 'n meningsartikel vir die Mail & Guardian fokus prof Chris Jones van die Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie op van die lande waar humanitêre hulpwerkers help om...
Stellenbosch University
Ingenieurstudente leer baie oor skip tydens reis saam met die SA Agulhas II
Met 'n groep Universiteit Stellenbosch-studente aan boord het Suid-Afrika se poolnavorsingskip, die SA Agulhas II, teruggekeer vanaf haar jaarlikse SCALE-wintervaart na die Suidelike Oseaan. Vier ingenieurstudente en 'n groep...
Stellenbosch University
Vier die fassinerende wêreld van plante
Die fassinerende wêreld van plante sal in die internasionale kollig wees wanneer plantliefhebbers wêreldwyd op Saterdag 18 Mei 2024 die sewende Internasionale Fascination of Plants Day vier. Die Fascination of Plants Day word jaarliks...
Stellenbosch University
US-afwentelmaatskappy verantwoordelik vir een 2019 se top-uitvindsels
'n Afwentelmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch (US) is verantwoordelik vir 'n nanovesel kosmetiese produk wat deur Time-tydskrif as een van die 100 beste uitvindsels van 2019 aangewys is. Die Stellenbosch Nanofiber Company (SNC)...
Stellenbosch University
Dr Ethel Phiri verbou klimaatslim inheemse gewasse
Dr Ethel Phiri, ʼn dosent in die Volhoubare Landbouprogram in die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), kombineer wetenskaplike kundigheid met tradisionele kennis met die oog op voedselsekerheid en...
Stellenbosch University
Besoek aan Micreos in Wageningen, Nederland
In Julie 2019, het Kirsten Wessels (4de jaar student in voedselwetenskap) en Michaela van den Honert (postdoktorale genoot aan CFS) die geleentheid gehad om Micreos in Wageningen, Nederland, te besoek. Hulle het alles geleer oor...
Stellenbosch University
Lockdown and a lack of cigarettes for World No Tobacco Day
Ever since the ban on tobacco products came into effect, people have been laughing at all the “ZOL" memes and videos doing the rounds. People are frustrated and many have resorted to making use of the black market to gain access to tobacco...
Stellenbosch University
‘Ses maande van COVID-19, en die uitdagings wat nog voorlê’
Beste lede van die US-gemeenskap Met die koronavirus-grendelstaat wat 100 dae in Suid-Afrika nader, besef ons al hoe meer dat ons nie net 'n gesondheidskrisis beleef nie maar ook 'n keerpunt in die geskiedenis. Die pandemie het die...