7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nuwe Sentrum 'n toonbeeld van samewerking
Die nuwe Stellenbosch Technology Centre - Laboratory for Advanced Manufacturing (STC-LAM) is 'n toonbeeld van samewerking en vennootskap. Die Sentrum, wat 26 Januarie 2016 ingewy is, is gesetel in die Departement Bedryfsingenieurswese...
Stellenbosch University
Kidney Awareness – give your kidneys a second thought!
The first week of September marks Kidney Awareness Week in South Africa and it highlights the need to have one's kidney functions checked early before chronic kidney disease sets in. Kidney disease can kill. Ten thousand South African, men...
Stellenbosch University
AUDA-NEPAD stel sentrum van uitnemendheid bekend om plaaslike Afrika-innovasies uit te bou
In 'n unieke drieledige vennootskap het die Afrika-unie se ontwikkelingsagentskap (AUDA-NEPAD), die Suid-Afrikaanse Wetenskaplike en Nywerheidnavorsingsraad (WNNR) en die Universiteit Stellenbosch (US) die AUDA-NEPAD Sentrum van...
Innovation and Commercialisation
Biotegnologie vir ‘n groener, volhoubare toekoms
Die ontwikkeling van geneties-gemodifiseerde gisstamme wat spesiale ensieme vir kommersiële toepassings produseer.
Stellenbosch University
Nuwe gryswaterstelsel verminder waterverbruik met 35%
Studente wat in die Universiteit Stellenbosch (US) se koshuise woon, is die eerstes om voordeel te trek uit 'n nuwe innoverende geoutomatiseerde gryswaterstelsel. Die US het behulp van sy Afdeling Fasiliteitsbestuur die geoutomatiseerde...
Stellenbosch University
Kampuswye opname oor afvalbestuur
Afval is oraloor ʼn ernstige kwessie. Die Universiteit Stellenbosch (US) het in die verlede goed daarin geslaag om soortgelyke uitdagings met betrekking tot energie en water die hoof te bied. Nou streef ons daarna om die hoeveelheid...
Stellenbosch University
Multi-nasionale studie evalueer nuwe TB toetse vir diagnose en behandeling
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n toekenning van R128 miljoen ontvang van die Amerikaanse Nasionale Institute vir Gesondheid (National Institutes of Health, NIH) om navorsing te doen oor nuwe tuberkulose diagnostiese en...
Stellenbosch University
Disinfectant, soap or probiotic cleaning?
A study about disinfectant, soap and probiotic cleaning extended probiotic cleaning research to a built environment. Through an eight-month cleaning trial researchers compared the effect of three cleaning products (disinfectant, plain soap...
Stellenbosch University
Baie se menseregte word steeds geskend
Maandag (21 Maart 2016) het ons Mensregtedag gevier. In ʼn meningsartikel in Sunday Weekend Argus (20 Maart 2016), skryf Wayde Groep van die Frederik van Zyl Slabbert Instituut aan die Universiteit Stellenbosch dat baie Suid-Afrikaners se...
Stellenbosch University
Internasionale biobank-span ontvang befondsing vir EU-Afrika-vennootskap
‘n Nuwe samewerkingsooreenkoms tussen die Europese Unie en Afrika-instansies, die B3Africa-projek (Bridging Biobanking and Biomedial Research across Europe and Africa), is ‘n multimiljoenrandse befondsingstoekenning om internasionale...