7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Vertoning | Gesprek: ... goodbye to the Emotional Mammy
Die Stellenbosch Universiteitsmuseum en The Armah Institute of Emotional Justice nooi jou uit na die vertoning van die kortfilm: ... goodbye to the Emotional
Stellenbosch University
Navorsers keer na gemeenskappe terug met resultate van baanbrekerstudie oor MIV-voorkoming
Oor die afgelope paar weke het inwoners van nege gemeenskappe in en om Kaapstad en die Wynland-distrikte byeengekom om die primêre uitslae van die HPTN 071 (PopART)-navorsingstudie aan te hoor. Dit is die grootste studie oor MIV-voorkoming...
Stellenbosch University
Wêreldtoiletdag: Talle het nog nie veilige toilette, behoorlike sanitasiegeriewe
Wêreldtoiletdag is op 19 November gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian doen dr Jo Barnes (Departement Globale Gesondheid) ʼn beroep op die regering om te verseker alle Suid-Afrikaners het toegang tot veilige toilette en...
Faculty of AgriSciences
In Memoriam Prof Johann Laubscher
Prof Johann Laubscher is op 26 Februarie 2026 oorlede. Hy het aan die einde van 2005 afgetree as medeprofessor in die Departement Landbou-ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, waar hy 'n blywende bydrae tot onderrig, navorsing en die...
Stellenbosch University
Volhoubare Grondbestuur Simposium gehou by die US
Die onlangse Volhoubare Grondbestuur Simposium, wat op 5 en 6 November 2015 aan die Universiteit Stellenbosch gehou is, het 'n platform vir akademici en praktisyns geskep om saam die konsep van volhoubaarheid en die belangrikste uitdagings...
Stellenbosch University
Trae sojaboonproduksie kan ‘n hupstoot kry
Die Suid-Afrikaanse sojaboonbedryf het broodnodige impetus nodig – maar om opbrengste wesenlik te verbeter sal boere 'n paar kopskuiwe moet maak oor hoe hulle hul gewasproduksiestelsels en grond hanteer. Dit is die boodskap in 'n onlangse...
Stellenbosch University
Matie soek perfekte resep vir renosters se formulemelk
'n Nagraadse student in Veekundige Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), Dakota Guy, is tans besig om 'n plaasvervanger vir renostermelk te ontwikkel wat so na as moontlik aan die oorspronklike is. Die formulemelk sou gebruik...
Stellenbosch University
Leefstyfveranderinge help hou diabetes in toom
Vandag (7 April 2016) is Wêreld Gesondheidsdag met die fokus op diabetes. In ʼn meningsartikel in Cape Times, bied prof Faadiel Essop van die Departement Fisiologiese Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch raad om die siekte te beveg...
Stellenbosch University
US student finalis in internasionale lesingskompetisie
Matthew Mayne, 'n PhD student in aardwetenskappe aan Stellenbosch Universiteit (SU), sal Suid-Afrika verteenwoordig in die Young Persons' World Lecture Competition wat later vanjaar in Perth, Australië, aangebied word. Met sy lesing, “How...
Stellenbosch University
US verbeter weer sy plek op QS-ranglys vir universiteite
Die Universiteit Stellenbosch (US) het weer sy posisie op die QS-wêrelduniversiteitsranglys 2017/18 verbeter. Die US beklee nou die tweede plek in Suid-Afrika nadat dit in die 2016/17 ranglys die derde plek beklee het. Die US beklee nou die...