7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
SciMathUS Sakura wetenskap-uitruilgeleentheid: 'n Transformerende ervaring in Tokio
'n Groep van vyf voormalige SciMathUS-studente, vergesel deur twee fasiliteerders, het vroeёr vanjaar 'n merkwaardige akademiese en kulturele reis na Tokio, Japan, aangepak. Hierdie uitruilgeleentheid is aangebied deur Prof Sato by Waseda...
Stellenbosch University
Verslag oor Klimaatsverandering en Epidemies 2023 by COP28 bekendgestel
Op Sondag (3 Desember 2023), op die gesondheidsdag by COP28, is 'n nuwe verslag oor klimaatsverandering en epidemies vrygestel deur die hoof van die WGO AFRO COP28-afvaardiging, die Ministerie van Gesondheid van Mosambiek en deur die...
Stellenbosch University
Nkosi Johnson se nalatenskap vereer met benoeming van nuwe koshuis
Die Universiteit Stellenbosch (US) betoon eer aan die nalatenskap van die ikoniese jong Vigs-aktivis, Nkosi Johnson, deur ʼn nuwe studentekoshuis na hom te vernoem. Nkosi Johnson Huis is die nuutste van drie nuwe studentekoshuise by die US...
Stellenbosch University
ʼn Dekade van uitnemendheid in Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies
Daar is 'n bekende verhaal van 'n seun op 'n strand vol uitgespoelde seesterre wat sy bes gedoen het om soveel moontlik daarvan terug te gooi in die see, al het hy goed geweet dis onmoontlik om almal te red. Hy't aangehou omdat hy geweet...
Stellenbosch University
#Researchforimpact: Die potensiaal van populêre musiekargiewe aan die US
As wetenskaplike-argivaris en argivaris-wetenskaplike, werk Dr Lizabé Lambrechts oor 'n verskeidenheid domeine, waaronder erfenisbewaring, akademiese navorsing en openbare belang-projekte val. Lambrechts is 'n nadoktorale navorsingsgenoot...
Stellenbosch University
Ons wenresepte
Ons wenresep: Liz Dirkse van Schalkwyk se stadig geroosterde skaapskenkels op 'n bed romerige kapokaartappels met vinkel-, appel- en ertjieslaai Lewer 4 Stadig geroosterde skaapskenkels 2-4 lamskenkels, ongeveer 400g elk 1 tl elk sout en...
Stellenbosch University
Die US wen meeste pryse by jaarlikse MACE-toekennings
Die Universiteit Stellenbosch (US) het die meeste pryse gewen by die jaarlikse Marketing, Advancement and Communication in Education (MACE) toekenningsgeleentheid wat op 30 November by die Johannesburgse Country Klub gehou is. Die MACE...
Stellenbosch University
Verwelkomings-geleentheid vir nuwelinge en ouers
Die amptelike verwelkoming van nuwelingstudente (Stellenbosch-kampus, Tygerberg-ampus en Fakulteit Krygskunde), hul ouers/voogde, studenteleiers en personeel vind om 18:00 op Donderdag, 25 Januarie 2018 in die Danie Craven-stadion op...
Department of Philosophy
Will Corona leave behind a decent, more caring, society?
Over the first three months of the Corona virus outbreak in South Africa, a netto number of 7500 lives have been saved. This means, with the death toll from the virus included, 7500 fewer people died in South Africa from March to May 2020...
Stellenbosch University
US ontvang multi-institusionele internasionale navorsingstoekenning
Die Universiteit Stellenbosch (US), tesame met drie ander instellings, het 'n R26 miljoen‑navorsingstoekenning ontvang danksy die unieke navorsing van dr Lizabé Lambrechts, 'n navorser aan die Africa Open Institute (AOI). Die projek, “Decay...