7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
De Jager een van 13 Afrikavakkundiges wat AfOx-genootskap ontvang
Dr Nicola de Jager, 'n senior dosent in die Departement Politieke Wetenskap, is onlangs aangewys as een van 13 Afrikavakkundiges wat die gesogte genootskap van die Afrika-Oxford-inisatief (AfOx) van die Universiteit van Oxford ontvang. De...
Stellenbosch University
Oes meer reënwater vir huishoudelike gebruik
'n Mikrobioloog van die Universiteit Stellenbosch (US), dr. Wesaal Khan, is deel van 'n internasionale konsortium van spesialiste wat getaak is om volhoubare tegnologieë te ontwikkel wat sonkrag gebruik om reënwater te suiwer ten einde...
Stellenbosch University
Innoverende opvoedkundige projek leer Enkanini-leerders lewensvaardighede
Een van die lewensvaardighede wat leerders sal hê na afloop van 'n unieke kursus, is hoe om water en afval in hulle onderskeie huishoudings in die informele nedersetting, Enkanini, te hanteer. Dié kursus is die resultaat van 'n...
Stellenbosch University
New water and soil facility
A new national facility for water and soil analysis is currently being set up at Stellenbosch University. The new facility will form one of the nodes of BIOGRIP, a national research infrastructure platform hosted by UCT and with nodes at...
Stellenbosch University
Universiteit Stellenbosch Vier Afrika Universiteitsdag deur Samewerkende Navorsingsuitnemendheid oor die Vasteland te Beklemtoon
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs Afrika Universiteitsdag gevier deur die kollig te plaas op sy uiteenlopende en impakvolle navorsing en samewerkingsaktiwiteite met sy Afrikavennootskappe via die African Collaboration Grant...
Stellenbosch University
US-seminaar bevorder navorsingsamewerking oor universiteitsgrense heen
In ʼn daadwerklike poging om navorsingsinisiatiewe en samewerking regoor die Wes-Kaap te bevorder, het die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch onlangs ʼn intervarsity seminaar vir nagraadse navorsing aangebied. Die...
Stellenbosch University
US se Fakulteit Natuurwetenskappe ken vier gesamentlike internasionale grade toe
Die Universiteit Sellenbosch se Fakulteit Natuurwetenskappe het vandeesweek vier gesamentlike PhD-grade saam met universiteite in die Verenigde Koninkryk, Duitsland, Frankryk en Italië toegeken in chemie, fisika, mikrobiologie, en...
Stellenbosch University
SU-UIC keur vrystelling van 2022 IEB-ISC uitslae goed: "Afrika se eerste internasionale skoolverlaterskwalifikasie."
Hierdie artikel sal binnekort in Afrikaans gepubliseer word.
Stellenbosch University
Chemikus en fisikus ontvang US kanselierstoekennings
’n Teoretiese fisikus en ’n analitiese chemikus van die Fakulteit Natuurwetenskappe het die Universiteit Stellenbosch se Kanselierstoekennings vir buitengewone prestasie tydens die Desember 2015 gradeplegtigheid ontvang. Hulle is prof...
Stellenbosch University
Nuwe drieparty- doktorsgraadprogram word bekend gestel
Hierdie artikel is net in Engels beskikbaar. Kliek hier om dit te lees. Die volgende US-personeel is vir die program gekeur: Jacomien van der Merwe, Mosima Ngwenya, Kurt Marais, Ashlene van der Berg Ross en Megan Bruwer. Foto verskaf...