7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Maties Maak Hul Merk by Varsity Esports Seeding Finale
Die Universiteit Stellenbosch skitter met ses spanne wat gekwalifiseer het vir die intreerede-finaal wat by die EFC Performance Institute in Johannesburg gehou is.
Stellenbosch University
Entomopatogeniese Nematodes vir die beheer van Wingerd Witluis
Die wingerd witluis, Planococcus ficus, is 'n ernstige pes van Suid-Afrikaanse wingerde. Swart skimmel groei op heuningdou wat deur die witluise uitgeskei word, wat dan die vrugte laat vervorm. Dit veroorsaak dat die vrugte nie verkoop of...
Stellenbosch University
Kenners wêreldwyd doen ’n oproep vir groter naaldekokerbewaringsaksie
Naaldekokers is natuurlike bewakers van ons varswaterbronne en dui die gesondheid van akwatiese ekostelsels aan. Om die langtermyn-oorlewing van hierdie insekte en ander lewende wesens wat hulle habitatte deel, te verseker, moet ons hulle...
Stellenbosch University
World Hepatitis Day 2020
Worldwide, 290 million people are living with viral hepatitis unaware (1). On World Hepatitis Day, 28 July, we call on people from across the world to take action and raise awareness. Nine in ten people living with viral hepatitis do not...
Stellenbosch University
Robert Kotze vereer vir rol in Confucius-instituut by US
Robert Kotze, senior direkteur van Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal, is gedurende 'n onlangse virtuele geleentheid uit Beijing, China, vereer met 'n langdiensmedalje ter erkenning van sy rol om vir langer as 'n dekade reeds...
Stellenbosch University
Nuwe navorsing: Nuwe lipopeptied is Staphylococcus areus se doodsteek
'n Nuwe antibakteriële lipopeptied wat deur die bakterie Serratia marcescens geproduseer word, blyk hoogs effektief te wees om Staphylococcus aureus – een van die belangrikste patogene wat by mense voorkom – te dood. Staphylococcus aureus...
Stellenbosch University
Minister Nzimande verwelkom bekendstelling van Skool vir Klimaatstudie by US
Die Minister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Innovasie, dr Blade Nzimande, het die bekendstelling van die Skool vir Klimaatstudie by die Universiteit Stellenbosch verwelkom. Die Universiteit het vroeër vandeesmaand aangekondig dat hy op...
Stellenbosch University
Healthy Lifestyle Awareness Month 2020
Being healthy is not just about eating a healthy meal every now and again and hitting the gym once a month. Being healthy means following a healthy lifestyle, and with February being Healthy Lifestyle Awareness Month, we're sharing some...
Stellenbosch University
US se top GR-kandidate gesels oor rede vir sukses
In die Augustus 2021-uitgawe van Accountancy South Africa, nuusbrief van The South African Institute of Chartered Accountants (SAICA), het die Instituut aangekondig dat 2 507 kandidate wat die eerste professionele eksamen, die Aanvanklike...
Stellenbosch University
Proff Robinson & Reddy neem afskeid
Op Woensdag, 1 Desember het personeellede by Erinvale Estate bymekaarkom vir 'n jaareindfunksie waartydens daar van twee jarelange kollegas afskeid geneem is. Die Waarnemende Visedekaan vir Onderrig en Leer, prof Maureen Robinson, en...