7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
USB-student top in nasionale FPI-eksamen
Monique Malan, wat verlede jaar haar Nagraadse Diploma in Finansiële Beplanning aan die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) voltooi het, is as die topstudent vir 2016 in die nasionale raadeksamens van die FINANCIAL PLANNING...
Stellenbosch University
Die US versamel en herlei meer as 1 000 ton afval jaarliks weg van stortingsterreine
Die US se gesentraliseerde materiaalherwinningsfasiliteit (MRF) op die Stellenbosch-kampus het in 2023 meer as 1 000 ton afval van stortingsterreine gesorteer en van lundvul herlei Met 'n jaarlikse afval-tot-landvul-koers van 74 persent...
Stellenbosch University
Sokker help jongmans gesonder leef
Sokker kan jongmans in arm gemeenskappe help om gesonde leefstylgewoontes te ontwikkel, skryf dr Jason Bantjes en prof Mark Tomlison van die Departement Sielkunde in ʼn meningsartikel wat Maandag (12 September 2016) op The Conversation...
Stellenbosch University
Brilliant new instrument takes single-cell analysis to the next level
A new addition to the Fluorescence Microscopy Unit’s array of equipment at the Stellenbosch University’s Tygerberg Campus. Imagine having access to an instrument capable of taking single cell analysis by flow cytometry to the next level...
Stellenbosch University
Suid-Afrika bied goeie geleenthede vir impakinvestering
Die volgende artikel met die titel Despite barriers, South Africa is a good place for impact investments deur prof Suzette Viviers en mnr Stephen McCallum, albei van die US Departement Ondernemingsbestuur, is op 26 Februarie 2019 in The...
Stellenbosch University
“Groener” VN-verdrag kan sosio-ekonomiese regte help bevorder – LLD-gegradueerde
Geen poging om armoede uit te roei en die ekonomiese, maatskaplike en kulturele regte van mense wêreldwyd te waarborg sal sukses behaal as ons nie die gevare van omgewingsaftakeling en klimaatsverandering ernstig opneem nie. So meen dr...
Stellenbosch University
Epilepsy: What is it and how is it managed?
International Epilepsy Day is celebrated every year on the second Monday in February. This year, Campus Health Service is bringing awareness to this condition and giving some information on what it is and how best to manage it. Epilepsy is...
Stellenbosch University
Kostedoeltreffende moniteringstelsel kan help met bestuur van indringerplante
Die ernstige ekologiese en sosio-ekonomiese impak van uitheemse indringerplante in Suid-Afrika het tot omvattende navorsing- en mitigeringstrategieë op die gebied van biologiese indringing gelei. Wat egter kort, is ʼn moniteringstelsel op...
Stellenbosch University
Kostedoeltreffende moniteringstelsel kan help met bestuur van indringerplante
Die ernstige ekologiese en sosio-ekonomiese impak van uitheemse indringerplante in Suid-Afrika het tot omvattende navorsing- en mitigeringstrategieë op die gebied van biologiese indringing gelei. Wat egter kort, is ʼn moniteringstelsel op...
Stellenbosch University
US-rektor ontvang eregraad van vooraanstaande universiteit in die VK
Prof Wim De Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), ontvang vandag (Maandag 21 November 2016) ʼn eregraad van Coventry Universiteit in die VK. Die graad, Doktor in die Wetenskap, honoris causa, is aan hom...