7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US-navorsers herbedink behuising ná COVID-19 met ‘terugkeer na die kraal’
'n Terugkeer na die 'kraal' – of ten minte behuising rondom 'n sentrale binnehof of water-fokuspunt ( water feature) – kan moontlik die sleutel tot suksesvolle behuising in die jare wat voorlê, wees. Dit is die mening van 'n...
Stellenbosch University
SPL INTERNATIONAL WOMEN’S DAY SEMINAR
Dear Colleague, The SPL cordially invite you to commemorate International Women's Day Monday 8 March 2021, with the Honourable Minister of Human Settlements, Water and Sanitation Dr Lindiwe N Sisulu on the theme " Women in leadership...
Stellenbosch University
Lewende Skooltuin ’n baanbrekerprojek
Gebruik so min as moontlik hulpbronne om voedsame groente van hoë gehalte te produseer. Dit – in kort – is die doelwit van die Lewende Skooltuin-projek wat deur me. Thanja Allison, Sosiale Impak-koördineerder van die Departement Genetika...
Stellenbosch University
Gradeplegtighede toegangskaartjies
Geen toegang vir gaste tot die Coetzenburg Sentrum sonder toegangskaartjies: Graduandi moet toegangskaartjies by Die Stal afhaal wanneer hulle akademiese drag gaan huur. Gaste wat sonder toegangskaartjies by die Coetzenburg Sentrum arriveer...
Stellenbosch University
Voedselwetenskaplikes, wynmense baat by skenking deur PA en Alize Malan Gedenktrust
Die werksaamhede van twee departemente van die Fakulteit AgriWetenskappe word vanjaar ondersteun danksy skenkings wat van die PA en Alize Malan Gedenktrust ontvang is. Dit maak dit vir die Departement Voedselwetenskappe moontlik om die...
Stellenbosch University
TThe UN and Africa: Progress towards achieving the SDGs
Wednesday to Friday, June 19-21, 2019 Stellenbosch University | South AfricaIn 2017, UNSG Antonio Guterres and African Union Commission Chairperson Moussa Faki Mahamat signed a Joint UN-AU framework for Enhancing Partnership in Peace and...
Stellenbosch University
17th edition of the International Winelands Conference
Re-imagining Public Servant Leadership in a post-capture, post-pandemic governance landscape. 16 – 18 October 2023 The School of Public Leadership of Stellenbosch University is proud to continue the International Winelands Conference series...
Stellenbosch University
Grondkunde bied 'sleutel tot landbou in die toekoms'
Landbounavorsing behels die “mees komplekse integrasie van wetenskaplike dissiplines in studies en ontwikkelingstrewes”, aldus Prof. Leopoldt van Huyssteen, emeritus-professor in the Departement Grondkunde van die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
NOS-studente bied “ekspo”-take aan
Teen volgende jaar gaan hulle die onderwysers wees wat wetenskaptake uitdeel, maar op Donderdag (28 April) moes die Nagraadse Onderwys- (NOS-) studente die plakkate van hul navorsingsprojekte opstel en aan beoordelaars verduidelik waaroor...
Stellenbosch University
Eerste skatting van Namibië se dolfynbevolkings
Die Namibiese eilande se mariene bewaringsgebied (bekend as NIMPA), wat 25% van die algehele kuslyn van Namibië beslaan, en een van die grootste mariene bewaringsgebiede in Afrika is, is die tuiste van 'n groot bevolking van ongeveer 1 600...