7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Mikrobioloog soek in alvalwater na alternatiewe antimikrobiese middels
Munisipale afvalwater kan dalk 'n belangrike bondgenoot wees in die stryd teen antibioties- weerstandige bakterieë en swamme wat verskeie siektes veroorsaak. Dít is een van die hoofbevindinge van 'n nuwe studie aan die Universiteit...
Stellenbosch University
US vier Wêreld-omgewingsdag
Vandag (5 Junie) is Wêreldomgewingsdag, 'n inisiatief wat in 1974 deur die Verenigde Nasies (VN) se Omgewingsprogram begin is. Sedertdien het dit gegroei tot 'n wêreldwye platform vir openbare uitreik, wat in meer as 100 lande wêreldwyd...
Facilities Management
Klimaatsverandering affekteer mense se gesondheid op vele wyses
Klimaatsverandering bedreig steeds die gesondheid van talle gemeenskappe, veral die wêreld se kwesbaarstes. Prof Bob Mash van die Departement Huisarts- en Noodgeneeskunde aan die Universiteite Stellenbosch, het hierdie mening gehuldig in 'n...
Stellenbosch University
Nuwe ekostreek in Malawi en Mosambiek erken
'n Spesialis op die gebied van varswaterkrappe, Prof. Savel Daniels van die Universiteit Stellenbosch, was een van die ongeveer 100 spesialiste van oor die hele wêreld wie se navorsing bygedra het tot die erkenning van 'n nuwe ekostreek –...
Stellenbosch University
Bewaringsaksies vir SA se withaaipopulasie nou ’n saak van dringendheid
Nuwe navorsingsartikel bevraagteken die idee van 'n stabiele withaaipopulasie. In die Wes-Kaap het die aantal withaaiwaarnemings tot minder as 10 per jaar gedaal. Bekommerde mariene bioloë doen 'n dringende beroep op owerhede om 'n...
Stellenbosch University
Navorsing, aksie oor klimaatsverandering is dringend nodig – GAUC
Oproepe tot navorsing oor klimaatsverandering, voorspraak en aksiestappe is vandeesweek by die eerste COP25-konferensie gedoen wat deur die “Global Alliance of Universities on Climate" (GAUC) by die China Pavillion in Madrid, Spanje, gehou...
Stellenbosch University
Blitz ontvang ‘hoogste’ eer vir haar bydrae tot gesinsgeneeskunde, onderwys
Prof Julia Blitz is onlangs met ʼn ere-genootsap van die Royal College of General Practitioners (RCGP) vereer. Dit is die “hoogste toekenning" van die RCGP, die professionele liggaam vir algemene praktisyns, gesinsartse en primêresorgdokters...
Stellenbosch University
Neem die volgende sewe generasies in ag – US inheemse leier
Verwys asseblief na die Engelse webblad vir ʼn opsomming van die lesing Foto: Patric Tariq Mellet, Pearl Means, Prof Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel) en Vader Michael Lapsley (Direkteur: Institute for the...
Stellenbosch University
NNS vereer US ekoloog met hoogste eerbewys
Die Nasionale Navorsingstigting (NNS) het emeritus-professor Brian van Wilgen vereer met die Lifetime Achievement Award, die hoogste eerbewys wat deur die NNS toegeken word aan 'n verdienstelike Suid-Afrikaner vir 'n uitstaande bydrae tot...
Stellenbosch University
Baderoon ontvang Media24 Elisabeth Eybers Prys
'n 2019 Media24 Boeke Literêre Prys is toegeken aan buitengewone professor Gabeba Baderoon van die Departement Engels aan die Universiteit Stellenbosch. Die prys erken die beste werk gepubliseer by uitgewerye in die Media24-stal tydens die...