7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 25 September 2019)
Die derde geskeduleerde vergadering van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Woensdag 25 September 2019 plaasgevind. ʼn Nuwe Kanselier is aangewys deur ʼn kieskollege wat voor die Raadsvergadering byeengekom het, en die Raad...
Stellenbosch University
Discovery-toekennings bevoordeel mediese vennootskap
Die vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) en die Dr Harry Surtie-hospitaal (DHSH) in die Noord-Kaap gaan aansienlik baat vind by vanjaar se Discovery Stigting-toekennings...
Stellenbosch University
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 26 September 2018)
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Woensdag 26 September 2018 vir hulle derde geskeduleerde vergadering van die jaar byeengekom. Die Raad het die Universiteit se halfjaarlikse finansiële verslag goedgekeur en kennis...
Stellenbosch University
Maatskaplike Geregtigheidskonferensie en -beraad inspireer samewerking en oplossings vir dringende probleme
Die sakesektor en die burgerlike samelewing het ʼn rol en verantwoordelikheid met betrekking tot die bevordering van maatskaplike geregtigheid, maar dit is minder gewigtig as dié van regerings.Dít was die gevolgtrekking waartoe gekom is aan...