7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
10 uitgelese professore dui op FGGW se akademiese voortreflikheid
Nie minder nie as 10 van die 37 akademici wat onlangs as uitgelese professore deur die Universiteit Stellenbosch (US) aangestel is, is van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) – meer as enige ander fakulteit. Uit...
Stellenbosch University
"Niemand is veilig totdat almal veilig is nie” - Pleidooi vir inentingsolidariteit
“ Tydens die eerste golf het julle ons toegejuig. Tydens die tweede golf het julle met ons gesimpatiseer. Tydens die derde golf het julle ons geïgnoreer. Tydens die vierde golf het ons opgegee. Ons het geveg teen ʼn siekte waarin die helfte...
Stellenbosch University
Studentesake smelt twee sentrums saam en skep nuwe Sentrum vir Studentelewe en Leer
'n Transformatiewe skuif binne die Afdeling Studentesake (STS) het plaasgevind deur die samesmelting van twee van sy drie sentra – die Sentrum vir Studenteleierskap, Ervaringgerigte Opvoeding en Burgerskap (SSLEOB) en die Sentrum vir...
Stellenbosch University
Voormalige WVK-kommissaris vra vir dringende restitusie
Yasmin Sooka, 'n Suid-Afrikaanse menseregteprokureur wat as 'n kommissaris in die land se Waarheids-en-Versoeningskommissie (WVK) gedien het, het Vrydag, 18 Februarie 2022 die Universiteit Stellenbosch (US) se derde jaarlikse lesing oor...
Stellenbosch University
Pionierstudie van TB in renosters steun Kruger-wildtuin se bewaringspogings
Die grootste studie wat tot nog toe onder ʼn vrylopende populasie renosters onderneem is, het onthul dat sowat een uit elke sewe renosters in die Kruger-wildtuin (KNP) tekens toon van infeksie met Mycobacterium bovis (M. bovis) – die...
Stellenbosch University
Visioenêre, leiers, filantrope en innoveerders onder dié wat eredoktorsgrade van die US ontvang
Die Universiteit Stellenbosch (US) kan met trots die name van die ses uitsonderlike individue bevestig wat eredoktorsgrade by die instelling se komende Desember-gradeplegtighede sal ontvang. Jazz-sanger-liedjieskrywer Jonathan Butler...
Stellenbosch University
Letters of Stone vang die swaar las van kennis vas
As die titel van 'n boek sy inhoud paslik kon beskryf, blyk dit dat Steven Robins se Letters of Stone dit perfek reggekry het. Soos met die gewig van klippe, word die lesers gevul met 'n gevoel van angs en begrip soos hulle, tesame met...
Stellenbosch University
Kommunikasie uit die Raad (2016/09/26)
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op 26 September 2016, by sy derde geskeduleerde vergadering van die jaar, die huidige stand van sake wat betref hoëronderwysfinansiering en studenteprotes bespreek, ʼn verslag oor die...
Stellenbosch University
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 2 Desember 2021)
Beste lede van die US-gemeenskap Hierdie skrywe is my laaste boodskap as Voorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US), ʼn amp wat ek op 2 Desember 2021 neergelê het. Omdat ek egter nog op daardie dag ons laaste vergadering...
Stellenbosch University
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 27 September 2017)
Die derde geskeduleerde vergadering vanjaar van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het Woensdag 27 September 2017 plaasgevind. Die Raad het die Kampushernuwingsprojek uitgebrei, fondse toegeken vir die oprigting van die nuwe...