7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Amanda Gouws: vuurvreter, kunsliefhebber, reisiger
Vuurvreter. Kunsliefhebber. Reisiger. Dis die drie woorde wat vriendinne onlangs geborg het as ʼn verjaardaggeskenk vir politieke wetenskaplike prof Amanda Gouws. Daarby sou mens ook nog kon byvoeg: Feminis. Akademikus. Garagiste wynmaker...
Stellenbosch University
Kans op lewe vir babas met immuniteitsgebrek
Daar word elke jaar 'n klompie babas in Suid-Afrika gebore met genetiese defekte wat verhinder dat hul immuunstelsels ontwikkel. In die heel ergste gevalle laat dit hulle heeltemal weerloos teen infeksie. Danksy die beskerming van die...
Stellenbosch University
Het ons Grondwet sy vervaldatum bereik?
"Met die navorsing vir ons boek het ons in wese ondersoek wat die Grondwet vir verskillende belanghebbendes in Suid-Afrika beteken. Sodoende het ons op drie stringe betekenis afgekom: een wat verband hou met wat die Grondwet vir Suid...
Stellenbosch University
Sewe FGGW-navorsers onder top 20 nadoktorale genote by US
Sedert 2017 gee die Universiteit Stellenbosch (US) elke jaar toekennings aan die top 20 nadoktorale navorsingsgenote by die universiteit. Dit is ʼn enorme prestasie om deel van dié groep uit te maak, en in 2021 was sewe van die universiteit...
Stellenbosch University
Nuus oor SR-memo en onlangse voorvalle by die US
Nuus oor SR-memo en onlangse voorvalle by die US Die Universiteit Stellenbosch (US) volg 'n benadering van geen verdraagsaamheid teenoor rassisme, diskriminasie, vooroordeel en geweld op kampus. Soos ons voorheen aangedui het, versterk ons...
Stellenbosch University
Prof Sope Williams lê die naakte werklikheid van seksuele korrupsie bloot
Prof Sope Williams van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid, ʼn toonaangewende kenner in openbare verkryging, anti-korrupsie en ontwikkelingsreg, het haar loopbaan daaraan gewy om deursigtigheid en aanspreeklikheid...
Stellenbosch University
US gee erkenning aan onderwysuitnemendheid by toekenningsaand
Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) is onlangs met akademiese trots gevul toe die Universiteit Stellenbosch (US) die jaarlikse Viering van Uitnemendheid in Onderrig-Leer-Assessering-geleentheid aangebied het. Dié...
Stellenbosch University
'Wees 'n goeie ongeluk wat wag om te gebeur'
Sy mag Privaatreg 1 twee maal gedruip het terwyl sy haar BA Regte-graad aan die Universiteit Stellenbosch (US) probeer behaal het, maar wat sy wel weet, sê Matie alumnus en Handelsmerkprokureur, Jenny Pienaar, is dat jy ʼn droom kan...
Stellenbosch University
#VrouevanUS: Vroue blink uit
Dinamies, doelgerig en vroulik. By die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) het die geslagsprofiel oor die jare aansienlik verander. ʼn Stewige persentasie vroue bevind hulle tans óf...
Stellenbosch University
Twee FGGW-wetenskaplikes vir gesogte toekennings genomineer
Twee wetenskaplikes van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch (US) is genomineer vir die gesogte 2018/'19- NSTF-South32-toekennings, wat erkenning aan uitnemende bydraes tot wetenskap...