7435 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Geld moet meer doeltreffend aangewend word om indringerplante in SA te beheer
Die Suid-Afrikaanse regering het tussen 1998 en 2020 R7,1 miljard (aangepas tot 2020-vlakke) spandeer om die verspreiding van indringerplante teen te werk, maar ons sukkel nog steeds om dit te beheer. Wat ons nodig het, is 'n nasionale...
Confucius Institute
Soaring to Success — CISU Student Wins National Primary School Title at ‘Chinese Bridge’ Competition
- Celebrating student success: CISU learners excelled at the South African Finals of the Chinese Bridge competition — with Mario Jooste winning the national primary school championship, Lyle Zimry placing second, and Jenne Leigh earning the...
Stellenbosch University
Die US se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke vier vyf baanbrekerjare
Vyf baanbrekersjare van kunsmatige intelligensie, genoom-observasie en masjienleer, sowel as 'n Italiaanse ridderskap en erkenning – nie een keer nie, maar twee keer – deur TIME Magazine Volledige Afrikaans volg: Five pioneering years of...
Stellenbosch University
Afrika-sentrum vir Dispuutbeslegting by die USB span saam vir internasionale navorsing oor besigheid se rol in vrede
Die Afrika-sentrum vir Dispuutbeslegting by die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool is besig met 'n navorsingsprojek saam met internasionale vennote oor die sakesektor se bydrae tot vrede. Die sentrum pak die navorsingsprojek saam...
Department of Electrical and Electronic Engineering
Die Ontwikkeling en Beheer van ’n Outonome Seilboot
Hierdie navorsing ontwikkel ’n outonome seilboot wat windkrag gebruik om vir lang tye op see te funksioneer sonder menslike ingryping. Deur ’n digitale tweeling en ’n intelligente beheerstelsel te kombineer, kan die boot self navigeer en...
Stellenbosch University
US spog wéér met meer Maties wat graadvang
Die Universiteit Stellenbosch (US) ken wéér vanjaar ʼn rekordgetal grade en diplomas toe by sy Desember-gradeplegtighede – 5769 in vergelyking met 5720 in 217 en 5300 in 2016. Daar is ook weer 'n toename in die aantal doktorsgrade (149) en...
Faculty of Science
Dinosourus-eierdoppe ontsluit nuwe manier om tyd in fossielrekord te bepaal
Nuwe metode ontwikkel om gefosilleerde dinosourus-eierdoppe te dateer. Beskou as ’n deurbraak om die ouderdom van fossielhoudende gesteentes te dateer.
Stellenbosch University
Nuwe konsortium beoog om primêre gesondheidsorg te versterk
Professor Bob Mash, hoof van die Afdeling Huisartskunde en Primêre Sorg is aangewys as die voorsitter van ʼn nuwe globale konsortium, die Primêre Gesondheidsorg Navorsingkonsortium (PHCRC), wat ten doel het om gehalte primêre gesondheidsorg...
Stellenbosch University
US dra by tot wetenskapleierskap in Afrika-stede
Artikel in Afrikaans volg binnekort. ........................................................................................................................................ Since 2015, the Urban Modelling and Metabolism Assessment (uMAMA)...
Stellenbosch University
Wêreldwaterdag: Grondwater is SA se belangrikste verborge hulpbron
Wêreldwaterdag word op Dinsdag 22 Maart gevier en Nasionale Waterweek vanaf 21-27 Maart. In ʼn meningsartikel vir Cape Times, skryf Ritshidze Nenweli en drr Andrew Watson en Reynold Chow (Departement Aardwetenskap) oor hoekom die volhoubare...