7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nobelpryswenner lewer aangrypende boodskap oor konstitusionalisme by FVZS-lesing
Die onlangse 12de jaarlikse Frederik Van Zyl-Slabbert-erelesing was 'n meesleurende ervaring vir die gehoor in die stampvol Endlersaal op die hoofkampus van die Universiteit Stellenbosch (US). Vanjaar se lesing is deur die Jemense...
Stellenbosch University
Kwantumtegnologieë kan innovasie, ekonomiese groei aanwakker – Prof Francesco Petruccione
Prof Francesco Petruccione van die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke aan die Universiteit Stellenbosch (US) het sy intreerede op Woensdag 23 Oktober 2024 gelewer. Die titel van sy lesing was “Die naasliggende kwantum: Die...
Stellenbosch University
Hawelose mense se besittings bly eiendom, ongeag die ekonomiese waarde daarvan
Die Stad Kaapstad se Verordening op Onregmatige Besetting, wat voorsiening maak vir die beslaglegging op hawelose mense se persoonlike besittings, moet hervorm word om te verseker dat alle eiendom, ongeag die vorm en die eienaar daarvan...
Stellenbosch University
Prof Essop vereer vir transformerende onderrig en visioenêre leierskap
Verlede jaar het op 'n hoë noot vir die Universiteit Stellenbosch (US) se prof Faadiel Essop en sy gesin afgesluit. Die vooraanstaande akademikus in die Afdeling Mediese Fisiologie aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...
Stellenbosch University
Risiko van ʼn 'derde golf'
22 April 2021 Beste kollegas en studente Die Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) van die Universiteit Stellenbosch het Woensdag, 21 April 2021 vergader. Hier het die mediese advieskomitee en die sewe werkstrome (vir...
Stellenbosch University
Onderwysers onderrig met moed gedurende die COVID-19-pandemie
Deur middel van omgeepraktyke, pak onderwysers die uitdaging van onderrig gedurende die COVID-19-pandemie moedig aan, skryf prof Aslam Fataar van die Departement Opvoedingsbeleidstudie in ʼn meningsartikel vir Daily Maverick (22 Junie). Lees...
Stellenbosch University
Is dit die einde van die residensiële universiteit?
Sal die residensiële universiteit die COVID-19-pandemie oorleef? Dit is die vraag wat dr Leslie van Rooi, Senior Direkteur: Sosiale Impak en Transformasie, probeer beantwoord in ʼn meningsartikel vir Daily Maverick (26 Junie). Lees die...
Stellenbosch University
Voedselsekerheid: talle revolusies is weens honger begin, sê Madonsela
“Talle revolusies is nie deur filosofieë begin nie, maar weens honger. " Hierdie waarskuwing oor die moontlike impak van die Covid-19-pandemie op Suid-Afrika is gerig deur prof Thuli Madonsela, bekleër van die Leerstoel vir Maatskaplike...
Stellenbosch University
Jongste nuus oor ons planne vir die eerste semester
16 Februarie 2021 Beste kollegas en studente Die Universiteit Stellenbosch (US) se Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) het Maandag 15 Februarie 2021 ons tweede vergadering vir die jaar gehad. Soos ons op 18 Januarie...
Stellenbosch University
World Cancer Day: A leading international awareness day
World Cancer Day every 4 February is the global uniting initiative led by the Union for International Cancer Control (UICC). They look to raise worldwide awareness, improve education and catalyse personal, collective and government action...