7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
‘Te min, te laat’ – koronavirus-meningsartikel deur proff Wim de Villiers en Eugene Cloete
Hierdie meningsartikel het op 14 Mei 2020 in Daily Maverick verskyn. Klik hier vir die gepubliseerde weergawe aanlyn, of lees die vertaling van die volledige teks onder. * * * Pres Ramaphosa se jongste aankondiging oor die grendelstaat is...
Stellenbosch University
Prof Tulio de Oliveira lewer belangrike bydrae in die stryd teen pandemies
Die wêreldbekende bioinformatikus, prof Tulio de Oliveira, Direkteur van die Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie (SERI) in die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke aan die Universiteit Stellenbosch (US), het vandeesweek (5...
Stellenbosch University
Drie eregrade; groot aantal kwalifikasies by US se hibriede Desember 2020-gradeplegtheid toegeken
Die Universiteit Stellenbosch (US) ken vanjaar drie eredoktorsgrade toe by sy Desember 2020-gradeplegtigheid. Die ontvangers is me Nasima Badsha, wat gehelp het om die Suid-Afrikaanse hoëronderwyssektor te hervorm, prof Quarraisha Abdool...
Stellenbosch University
Seminaar ondersoek SA Gebaretaal-tolking in hoër onderwys
Aangesien September Internasionale Bewusmakingsmaand vir Dowes is, was dit gepas dat die Universiteit Stellenbosch (US) se Eenheid vir Gestremdhede en die US Taalsentrum saamspan om die 2020 seminaar oor die Etiese Kode vir Suid-Afrikaanse...
Stellenbosch University
Konkrete aksies nodig om kinderregte te bevorder
Wêreldkinderdag word elke jaar in November gehou en Suid-Afrikaners vier Nasionale Kinderdag op die eerste Saterdag van die maand. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick (3 November) skryf prof Mark Tomlinson van die Instituut vir...
Stellenbosch University
Meningsartikel: Geweld teen vroue: Die probleem lê baie diep
Diegene wat die vlaag van geweld teen vroue en kinders wil afmaak as 'n gebrekkige polisiëringsprobleem, moet weer dink. Volgens Michael le Cordeur lê die probleem veel dieper: dit is 'n opvoedingsprobleem wat 'n nasionale...
Stellenbosch University
COVID-19: Wat gebeur ná die tydperk van algehele inperking?
Wat gaan ná die tydperk van algehele inperking gebeur? Dít is die vraag wat Prof Alex Welte van Suid-Afrikaanse Sentrum vir Uitnemendheid in Epidemiologiese Modellering en Analise (SACEMA) in ʼn artikel vir GroundUp (31 Maart) probeer...
Stellenbosch University
Die wêreld slaag nie daarin om aan kinders ʼn gesonde lewe en ʼn klimaat geskik vir hul toekoms te bied nie
ʼn Navorser van die Universiteit Stellenbosch (US) was betrokke by ʼn sleutel-verslag deur ʼn kommissie van navorsers wat deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), Unicef en The Lancet saamgeroep is en wat bevind het die toekoms van elke...
Stellenbosch University
Haar storie, op háár terme
Soos ons terugkyk op Vrouemaand in Suid-Afrika, het dr Beryl Botman pas 'n reeks Vrouemaand-verpligtinge in Augustus nagekom waarin sy inligting gedeel het oor haar eerste nie-fiksieboek, With (-Out) You. Dit vertel die diep persoonlike...
Stellenbosch University
Meertaligheid in hoër onderwys – uitdagings en oplossings
Hierdie meningsartikel is op 9 October 2021 deur Netwerk24 gepubliseer. Klik hier om dit op daardie webblad te lees, of lees die volledige teks hieronder. Tydens Universiteite Suid-Afrika se onlangse kollokwium oor die Departement van Hoër...