7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Het ons KI te lank ’n vrypas gegee?
Kunsmatige intelligensie (KI) het in 'n groot mate deel van ons alledaagse lewens geword namate ons toenemend daarvan afhanklik is. Moet ons bang wees vir KI en die tempo waarteen dit vorder? Sal ons beheer oor ons toekoms verloor of sal KI...
Stellenbosch University
ChatGPT in die kollig by US-seminaar
Die groot gonswoord van 2023, ChatGPT, het vandeesweek onder die loep gekom by die eerste van 'n splinternuwe reeks seminare op die hoofkampus van die Universiteit Stellenbosch. Hierdie eerste – en baie insiggewende – lesing in die Media...
Stellenbosch University
Studie wys hoe Afrikaanse musiekplaat-opnames land se geskiedenis weerspieël
"Terwyl baie navorsers wat oor Suid-Afrika se geskiedenis skryf ons geskiedenis uit 'n politieke perspektief bekyk, is my navorsing 'n poging om na die geskiedenis uit 'n heel ander perspektief te kyk. Musiek bied jou daardie ander lens...
Stellenbosch University
PhD-gegradueerde laat haar nie deur breingewasse onderkry nie
Elke nou en dan ontmoet 'n mens iemand wie se lewensverhaal werklik inspirerend is. Een so 'n persoon is dr Amy Martin van Durbanville. Haar wêreld is in haar tienerjare omvergegooi toe sy op 14, 17 en 18 met lewensgevaarlike breingewasse...
Stellenbosch University
Navorser ondersoek produsente se planne om binne 'n dekade uit die boerdery te tree
Wie is die produsente wat na alle waarskynlikheid binne die volgende dekade uit die boerdery sal tree? Watter faktore het die grootste invloed op hul besluite in hierdie opsig? En wat beteken hulle planne om uit te tree vir die...
Stellenbosch University
Bydrae van informele boerdery tot voedselsekuriteit moenie onderskat word, sê BFAP-kenner
Suid-Afrika se informele landbousektor dra meer by tot die ekonomie en dus ook voedselsekuriteit as wat amptelik erken word. Meer moet gedoen word om die sektor te ontwikkel, en daarby ook om hierdie landboubedrywighede te intensifiseer. Op...
Stellenbosch University
Verwelkomende kultuur en transformasie is nuwe FGGW-dekaan se prioriteite
Prof Elmi Muller, nuwe Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch (US), is vasbeslote dat álle FGGW-personeellede en -studente moet voel dat hulle welkom by die US is. In die...
Stellenbosch University
US skakel met gemeenskap oor ‘verlore herinneringe’ van historiese Hardekraaltjie-begraafplaas
“Die Hardekraaltjie-begraafplaas is ons enigste skakel met die verlore herinneringe van hierdie area." So het mnr Melvin Arendse, wat grootgeword het in die area wat voorheen as Tiervlei bekend was (vandag Ravensmead), op Menseregtedag, 21...
Stellenbosch University
Wêreldnierdag: Die verband tussen sout, hipertensie en chroniese niersiekte
Wêreldnierdag word jaarliks op die tweede Donderdag in Maart (op 14 Maart in 2024) gevier. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick skryf prof Yazied Chothia van die Eenheid vir Nefrologie dat ʼn oormatige soutinname en onbeheerde...
Stellenbosch University
Benutting van wilde spesies tot voordeel van mense moet volhoubaar, veilig en wettig wees
Wêreldnatuurlewedag word jaarliks op 3 Maart gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf drr Francis Vorhies en Wiseman Ndlovu van die Afrika-instituut vir Natuurlewe-ekonomie dat hoewel wilde spesies tot voordeel van mense...