7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Geslagsgebaseerde geweld is ons almal se probleem
Die jaarlikse veldtog van 16 dae van aktivisme teen geweld teen vroue en kinders vind vanaf 25 November tot 10 Desember plaas. In ʼn meningsartikel vir News24, skryf prof Juliana Claassens van die Gender-eenheid in die Fakulteit Teologie dat...
Stellenbosch University
Inperking ontsluit nuwe geleenthede vir US se ADA
Die Afrika Doktorale Akademie (ADA) in US Internasionaal se Africa Centre for Scholarship (ACS) bied sedert 2009 'n stel impakryke opleidingsprogramme oor navorsingsontwerp en -metodologie en werksessies oor akademiese gereedheid by sy...
Stellenbosch University
Covid-19 en vullisbestuur
Die gebruik van enkel-gebruikitems soos nitriel-handskoene, weggooibare gesigsmaskers en ontsmetmiddelbottels het aansienlik toegeneem tydens die Covid-19-pandemie. Nieteenstaande beskermingsmaatreëls teen Covid-19 gevolg moet word, is dit...
Stellenbosch University
Pandemie tref kinders hard
Die COVID-19-pandemie het ʼn impak op ons almal gehad, maar veral kinders hard getref. Hoewel hulle die kleinste risiko vir die ernstige direkte gevolge van die virus het, is hulle egter die groep met die hoogste risiko van alle...
Stellenbosch University
Epilepsy and Exercise: What we should know!
People around the world are engaging in various forms of physical exercise. They are active, keeping fit & participating in the sports they love... But, what if you or one of your friends are one of the 50 million people world-wide that...
Stellenbosch University
US vereer gelyke regte aktivis, Simon Nkoli
Die Universiteit Stellenbosch (US) het verseker dat die naam van die anti-apartheidstudenteleier, gay regte kampvegter, gelyke regte voorstander en HIV/Vigs aktivis, Simon Nkoli deel word van die hede en die toekoms van die universiteit...
Stellenbosch University
Ons gene kan ons meer vatbaar vir TB maak
Dinsdag (24 Maart) is Wêreldtuberkulosedag. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf Proff Marlo Möller en Craig Kinnear van die Sentrum vir Uitnemendheid vir Biomediese Tuberkulose-navorsing by die Fakulteit Geneeskunde en...
Stellenbosch University
Studente deel hul kampus grendelstaat ervarings
Die Universiteit Stellenbosch se Transformasiekantoor het onlangs die universiteitsgemeenskap gevra om hul persoonlike ervarings van #LockdownSA met ons te deel. Die meeste studente het huis toe gegaan voor die grendelstaat, maar baie...
Stellenbosch University
Geestesgesondheid is kompleks, kan nie net tot kontrolelys van simptome gereduseer word nie
Wêreldgeestesgesondheiddag word elke jaar op 10 Oktober gevier. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick skryf prof Mark Tomlinson van die Instituut vir Lewensloop-gesondheidsnavorsing dat geestesgesondheid kompleks is en nie net tot 'n...
Stellenbosch University
#WomenofSU: Ontwrigting van bestaande geweldsiklusse nodig
Dr Selina Palm vervul verskeie funksies, onder meer dié van 'n opvoedkundige, kurrikulumontwerper, jeugleier, fasiliteerder van genderbillikheid, feministiese teoloog en sosiologienavorser. Hierdie uiteenlopende rolle word alles aangevuur...