7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Rektorstoekennings 2023: ’n Aand van triomf en feesviering by US
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die jaarlikse Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie in die elegante atmosfeer van die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) aangebied. Die formele galadinee het die...
Stellenbosch University
Deernis-uitputting maak dat ons nie meer omgee nie
Deernis-uitputting gedurende abnormale tye soos die COVID-19-pandemie kan daartoe lei dat mense glad nie meer omgee vir ander nie, skryf Prof Dion Forster van die Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie in ʼn meningsartikel vir...
Stellenbosch University
COVID-19 “infodemie”: samesweringsteorieë uiters gevaarlik
Fopnuus en samesweringsteorieë oor die COVID-19-pandemie is uiters gevaarlik omdat dit mense se vertroue in tradisionele mediese instellings, wetenskaplikes en gesondheidsorgwerkers aftakel, skryf prof Faadiel Essop van die Sentrum vir...
Stellenbosch University
SA-regering nie ernstig oor beskerming van vlugtelinge nie
Ondanks die Wet op Vlugtelinge en die edele oogmerke daarvan, is Suid-Afrika polities nie bereid om aan asielsoekers en vlugtelinge die beskerming wat hulle so dringend nodig het, te verskaf nie, skryf dr Callixte Kavuro van die...
Stellenbosch University
COVID-19-hulppakette sluit vlugtelinge en asielsoekers uit
Hoewel hulle in Suid-Afrika deur die reg beskerm word, is vlugtelinge en asielsoekers eenkant toe gestoot as dit kom by die uitdeel van COVID-19-hulppakkette, skryf dr Callixte Kavuro van die Departement Publiekreg in ʼn meningsartikel vir...
Stellenbosch University
Kinders behoort middelpunt van regeringsbeleide en –planne te wees
Wat sal gebeur indien Suid-Afrika die belange van kinders en adolessente die middelpunt van alle beleide en reaksies maak? Dit is die vraag wat prof Mark Tomlinson van die Instituut vir Lewensloop-gesondheidsnavorsing probeer beantwoord het...
Stellenbosch University
COVID-19 ʼn geleentheid om ons sirkels groter te maak
Die COVID-19-pandemie behoort ook as ʼn geleentheid gesien te word om uit te reik na kwesbare buitelanders wat in Suid-Afrika ʼn bestaan probeer maak, skryf dr Judy-Ann Cilliers van die Departement Filosofie in ʼn doktoraal-gebaseerde...
Stellenbosch University
#WomenofSU: Bevordering van geslagsgelykheid en 'n gelyke speelveld vir vroue in die werkplek
Vroue trek aanhoudend aan die kortste ent in die werkplek. Prof Anita Bosch, bekleër van die navorsingsleerstoel oor vroue in die werkplek aan die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool, gebruik haar navorsing om geslagsgelykheid in die...
Stellenbosch University
Pandemie bring ontwrigting en onsekerheid, maar ook geleenthede
Hoewel die Covid-19-pandemie baie ontwrigting en onsekerheid veroorsaak het, het dit ook vele geleenthede gebring wat ons moet aangryp en ten volle moet benut. Dit is die mening van prof Portia Jordan van die Departement Verpleeg- en...
Stellenbosch University
Dr Dimitri Erasmus het ‘deernisvolle, beslissende leierskap gebied’
Toe dr Dimitri Erasmus 12 was, het hy die tweede van sy twee broers verloor – albei op die ouderdom van 14 en in twee afsonderlike voorvalle. In die beroering wat op hierdie tragedies gevolg het, het ʼn algemene praktisyn die gesin...