7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Leka oorkom lewensgevaarlike siekte om meestersgraad te verwerf
Vroeg een Sondagoggend verlede jaar het die 26-jarige Leka Mhlophe, 'n meestersgraadstudent aan die Universiteit Stellenbosch (US), wakker geword en opgestaan om, soos sy gewoonlik doen, haar wasgoed te was. Maar hierdie Sondagoggend sou...
Stellenbosch University
Nuwe navorsingsleerstoel by US bevorder blou ekonomie
Prof Annie Bekker van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Meganiese en Megatronika Ingenieurswese beklee die DWTI/NNS-SAIMI SARChI Navorsingsleerstoel in Skeepsargitektuur en -ontwerp.Die nuwe SARChI-leerstoel fokus op...
Stellenbosch University
US en Stias gashere vir voorste kardiovaskulêre navorsers tydens Nobel-simposium
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek toonaangewende wêreldkundiges in kardiovaskulêre navorsing en geneeskunde verwelkom by die Nobel-simposium oor vordering en uitdagings in kardiovaskulêre geneeskunde wat by die...
Stellenbosch University
Ouers se sorg vorm grondslag van kind se ontwikkelling
Ouers moet ondersteun word om koesterende sorg aan hul kinders te verskaf. Die verskaffing van koesterende sorg beteken nie net om te verseker dat hulle gesond is en goed gevoed is nie. Dit beteken ook om hulle behoeftes raak te sien, te...
Stellenbosch University
Aidan Fletcher: Diens gerig deur geloof en meelewing
JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hul gemeenskappe en verder bevorder. Deur hul leierskap, deernis en toewyding help hulle om ʼn beter toekoms vir Suid-Afrika te bou. Hierdie...
Stellenbosch University
‘Maak ‘n verskil deur die wetenskap’
Vir prof Gerhard Walzl is mediese navorsing soos om lid van 'n aflosspan te wees – die aflosstok moet aangegee word om die momentum te behou. Dis 'n taak wat hy deesdae met hernude ywer aanpak. Prof Walzl is die nuwe hoof van die...
Stellenbosch University
TB-navorsing: ’n Stryd teen die Hydra
Prof Paul van Helden praat oor tuberkulose (TB ) soos 'n militêre strateeg oor 'n vyand. In meer as 25 jaar se navorsing het hy dié siekte intiem leer ken en 'n belangrike rol gespeel in hoe konvensionele geneeskunde dit sien, benader en...
Stellenbosch University
Vlugtelinge, asielsoekers trek aan die kortste ent in SA
Vlugtelinge en asielsoekers in Suid-Afrika vind nie altyd die beter lewe waarop hulle gehoop het nie. Hulle sukkel om toegang tot maatskaplike hulp, gesondheidsorg en behuising te kry omdat huidige wetgewing onduidelik is oor die sosio...
Stellenbosch University
‘Oprah het die trajek van my lewe verander’ – pas gegradueerde dokter
Jare gelede, toe sy nog ʼn kind was en in die vroeë oggendure buite ʼn Soweto-kliniek tou gestaan het vir mediese hulp vir haar ouma se hipertensie, het Boitumelo Theepe haarself stilweg belowe sy gaan eendag ʼn dokter word. “Een van my...
Stellenbosch University
“Jy kweek nie rose in beton nie" sê voorste kenner van maatskaplike werk
Studente, personeel en maatskaplike werk-praktisyns het Donderdag by die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe saamgetrek om te luister na prof Eileen Munro, ʼn maatskaplike werker en akademikus gefokus op kinderbeskerming in die...