7427 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Studie ontgin gebruik van uitheemse portjacksonbome en plastieksakke in lae-koste behuising
'n Nuwe, saamgestelde boumateriaal wat gemaak is van uitheemse portjacksonbome en herwonne laegraadse plastiekafval kan 'n koste-effektiewe oplossing vir Suid-Afrika se behuisingskrisis bied, en help om van die land se omgewingsprobleme op...
Stellenbosch University
‘Stille massaramp’ van vermiste en ongeïdentifiseerde mense – forensiese gesigsbeelding maak 'n verskil
Daar is elke jaar 'n geraamde 7 000 – maar waarkynlik nader aan 10 000 – ongeïdentifiseerde lyke in Suid-Afrika se regsgeneeskundige laboratoriums wat op identifikasie wag, sê dr Kathryn Smith, 'n interdissiplinêre beeldende en forensiese...
Stellenbosch University
Noodgeneeskunde-spesialis ʼn steunpilaar in tye van Covid én kanker
Kleintyd het prof Heike Geduld, hoof van die Afdeling Noodgeneeskunde van die Universiteit Stellenbosch (US), van drama weggeskram en emosioneel-gelade situasies so gou moontlik weer “stiller" probeer maak. En aan't speel met ʼn rooi koki...
Stellenbosch University
Afrika-regerings moet ondersese kabelinfrastruktuur help beskerm vir beter kuberverdediging
Oktober is kuberveiligheidsbewustheidsmaand. In ʼn artikel vir die Mail & Guardian skryf prof Francois Vreÿ (Sekerheidsinstituut vir Staatsbestuur en Leierskap in Afrika) dat Afrika-regerings moet saamwerk om ondersese kabelnetwerke en...
Stellenbosch University
Magnesium: ‘n onderwaardeerde mineraal-aanvulling vir beter slaap en geestesgesondheid
'n Daaglikse magnesiumaanvulling kan help om ʼn verskeidenheid slaapversteurings aan te spreek en ook jou lewenskwaliteit en geestesgesondheid te verbeter. Só skryf dr Hanél Sadie-Van Gijsen van die Sentrum vir Kardio-metaboliese Navorsing...
Stellenbosch University
Afdeling Kardiologie gaan van krag tot krag
Danksy die versiendheid van die kardioloë werksaam in die Afdeling Kardiologie, spog die Universiteit Stellenbosch (US) vandag met 'n sentrum van uitnemendheid wat plaaslik sowel as in die buiteland hoog geag word. Die Afdeling Kardiologie...
Stellenbosch University
Dowe student se prestasie 'n eerste vir US
Wanneer Ilzé Aäron, 'n Dowe student van die Paarl, vandeesweek haar BEd-graad (Grondslagfase) by die Desember 2021-gradeplegtigheid ontvang, sal sy die eerste student ooit van die Universiteit Stellenbosch (US) wees wat met behulp van Suid...
Stellenbosch University
’n Dag in die lewe: Gert Erasmus
Gert Erasmus, 'n toegewyde tolk by die Universiteit Stellenbosch (US) se Taalsentrum, oorbrug kommunikasie tussen Dowe en horende individue deur Suid-Afrikaanse Gebaretaal. Sy rol sluit in die interpretasie van akademiese en buitemuurse...
Stellenbosch University
Prof Sandra Swart skep (haar eie) geskiedenis
As 'n omgewingsgeskiedkundige wat die verhouding tussen mense en diere ondersoek, het prof Sandra Swart van die Universiteit Stellenbosch al verskeie kere self geskiedenis geskep. In 2016 was sy die eerste vrou om 'n volle professor in die...
Stellenbosch University
Rektorstoekennings vier studente-uitnemendheid ondanks teëspoed
Altesaam 82 van die Universiteit Stellenbosch (US) se topstudente is onlangs met Rektorstoekennings vir uitnemendheid op die gebied van die akademie, leierskap, sosiale impak, kultuur, sport en dienslewering vereer. Die tema van die...