7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Prof Sophie von der Heyden help bewaar SA se mariene ekostelsels
Prof Sophie von der Heyden van die Departement Plant- en Dierkunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) het haar intreerede op 8 Augustus 2023 gelewer. Die titel van haar lesing was “ʼn Kort reis deur...
Stellenbosch University
Navorsing fokus op die denkwyse van verkragters
Niemand word in die oggend wakker en sê die volgende nie: "Vandag wil ek iemand verkrag". Daar is baie eksterne faktore wat daartoe bydra om iemand so iets te wil laat doen – en dit sluit stres en sosiale isolasie in. Dit is die sterk...
Stellenbosch University
Let op die (geslags-)gaping in STEM-vakke
Op Dinsdag (11 Februarie) het ons die Internasionale Dag van Vroue en Jong Meisies in Wetenskap gevier. In ʼn meningsartikel vir News24, skryf Dr Tashnica Sylvester van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe dat ons die...
Stellenbosch University
Om ʼn oeroue siekte by die horings te pak
Bo prof Anneke Hesseling se lessenaar hang 'n skildery van Sir Luke Fildes met die titel The Doctor. Dié beeld van 'n algemene praktisyn in die Victoriaanse era wat die “krisis van siekte" by 'n kind bekyk in daardie dae voor antibiotika...
Stellenbosch University
COVID-19-pandemie bied munisipaliteite geleentheid om vertroue te herstel
Die COVID-19-pandemie bied aan munisipaliteite die ideale geleentheid om van voor af te begin en die vertroue van plaaslike gemeenskappe te wen, skryf dr Harlan Cloete van die Skool vir Publieke Leierskap in ʼn meningsartikel (Maandag 11 Mei...
Stellenbosch University
COVID-19: Wie moet eerste terugkeer skool toe?
Terwyl Suid-Afrika dit oorweeg om skole te midde van die COVID-19-krisis te heropen, meen dr Dr Nic Spaull van die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch (US) dat die risiko's vir onderwysers en ouers aansienlik minder sal...
Stellenbosch University
COVID-19: Verpleegkundiges versorg met deernis, vasbyt en moed
Dinsdag (7 April) is Wêreldgesondheidsdag. In ʼn artikel vir News24 skryf prof Portia Jordan van die Departement Verpleeg- en Verloskunde oor hoe verpleegkundiges hul taak met deernis, moed, passie en toewyding tydens die COVID-19 pandemie...
Stellenbosch University
Ons moet praat oor vroue se versteekte traumas
Sondag (8 Maart) was Internasionale Vrouedag. In ʼn meningsartikel vir News24, skryf prof Juliana Claassens van die Geslagseenheid by die Fakulteit Teologie oor hoe ons meer aandag kan skenk aan die weggesteekte traumas wat vroue regoor die...
Stellenbosch University
TygerMaties betree internasionale arena met innoverende robotprojek
Quintin, die afstandbeheerde tele-teenwoordige robot wat help om virtuele kontak te bewerkstellig tussen pasiënte in Tygerberg-hospitaal se Covid-19 ISE en hulle families, gaan binnekort bekendgestel word in 'n innoverende studenteprojek...
Stellenbosch University
Vat hande oor taal
In hierdie artikel wat in Rappo rt van 22 Augustus 2021 verskyn het, reageer dr Leslie van Rooi, die US se woordvoerder oor taal, op die skrywe van die Helpmekaar Studiefonds wat 'n weeek vroeer verskyn het. --------------------- Die...