7427 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
2020 Jaar van die Verpleegkundige en Vroedvrou: Huldeblyk aan ʼn edel beroep
Toe die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) 2020 as die 'Internasionale Jaar van die Verpleegkundige en die Vroedvrou' aangewys het, het hulle beoog om deur die loop van die jaar die werk wat verpleegkundiges en vroedvroue doen te vier, om ʼn...
Stellenbosch University
Verskeie faktore verhinder steeds ware en blywende versoening
Woensdag (16 Desember) is Versoeningsdag. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) dat indien ons 'n meer verenigde en versoenende toekoms wil bereik wat soveel Suid-Afrikaners wil hê, sal ons die...
Stellenbosch University
Nasionale Polisiedag: Polisiëring in grendeltyd bra gebrekkig
Woensdag (27 Januarie) is Nasionale Polisiedag. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf Dr Guy Lamb (Departement Politieke Wetenskap) dat die kragdadige en gemilitariseerde benadering tot die polisiëring van die pandemie Suid-Afrika se brose...
Stellenbosch University
Mediese student aangestel as eerste koördineerder uit Afrika vir internasionale organisasie
Finalejaar mediese student, Azhar Adam Nadkar, is gekies deur 'n globale vereniging wat hom beywer vir mediese onderrig om die studente-deelname te koördineer by 'n groot konferensie later vanjaar. Nadkar het in die verlede erkenning...
Stellenbosch University
Bewusmakingsveldtog nodig teen ongegronde aansprake, samesweringsteorieë oor COVID-19-inentings
In 'n meningsartikel vir Daily Maverick (10 Februarie), skryf proff Mark Tomlinson (Instituut vir Lewensloopgesondheidsnavorsing) en Ashraf Kagee (Departement Sielkunde) dat 'n massiewe bewusmakingsveldtog nodig is om ongegronde aansprake...
Stellenbosch University
Korrupsie verhinder sosiale geregtigheid
Saterdag (20 Februarie) word Wêrelddag vir Sosiale Geregtigheid gevier. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick (17 Februarie), skryf dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) dat ons korrupsie met wortel en tak moet uitroei ten einde...
Stellenbosch University
Sosiale- en omgewingsgeregtigheid kan help om armoede uit te wis
Die Internasionale Dag vir die Uitwissing van Armoede is Saterdag (17 Oktober) gevier. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick bespreek dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) die belangrikheid van sosiale- en omgewingsgeregtigheid om...
Stellenbosch University
TygerMaties betree internasionale arena met innoverende robotprojek
Quintin, die afstandbeheerde tele-teenwoordige robot wat help om virtuele kontak te bewerkstellig tussen pasiënte in Tygerberg-hospitaal se Covid-19 ISE en hulle families, gaan binnekort bekendgestel word in 'n innoverende studenteprojek...
Stellenbosch University
Prof Sophie von der Heyden help bewaar SA se mariene ekostelsels
Prof Sophie von der Heyden van die Departement Plant- en Dierkunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) het haar intreerede op 8 Augustus 2023 gelewer. Die titel van haar lesing was “ʼn Kort reis deur...
Stellenbosch University
Navorsing fokus op die denkwyse van verkragters
Niemand word in die oggend wakker en sê die volgende nie: "Vandag wil ek iemand verkrag". Daar is baie eksterne faktore wat daartoe bydra om iemand so iets te wil laat doen – en dit sluit stres en sosiale isolasie in. Dit is die sterk...