7427 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Wetenskaplike integriteit uiters belangrik tydens pandemies
Ten einde die publiek se vertroue in die wetenskap te behou of te herstel, moet wetenskaplike uitgewers hoëgehalte-ewekniebeoordeling verseker en bereid wees om hoë aansien en gewildheid op die gebied van openbare betrekkinge op te offer...
Stellenbosch University
Meer data nodig oor COVID-19-infeksies onder gesondheidsorgwerkers
Daar is ʼn behoefte aan meer data oor COVID-19-infeksies onder gesondheidsorgwerkers om die pandemie se uitwerking op hulle te bepaal, skryf prof Angela Dramowski (Pediatrie en Kindergesondheid) en haar kollegas in ʼn meningsartikel vir...
Stellenbosch University
Oorbevolking, klimaatskrisis kan ons oorweldig
Saterdag 11 Julie is Wêreldbevolkingsdag. In ʼn meningsartikel vir Daily Maveric k (6 Julie) skryf prof Mark Tomlinson (Instituut vir Lewensloopgesondheidsnavorsing) dat ons nou moet optree om te verhoed dat ons later deur oorbevolking en...
Stellenbosch University
Media help in stryd teen korrupsie
Die media help om korrupsie te beveg en ʼn oop en deursigtige demokrasie te bevorder, skryf prof Thuli Madonsela (Sosiale Geregtigheid) in ʼn meningsartikel vir News24 (14 Julie) Lees die vertaalde weergawe van die artikel hier onder. Thuli...
Stellenbosch University
Politici moet nie xenofobiese geweld aanhits
Politici behoort hulle te weerhou van uitlatings wat xenofobiese geweld aanhits, en moet eerder die gepaste bestaande regsmeganismes gebruik om immigrasie- en vlugtelingverwante probleme te hanteer, skryf dr Callixte Kavuro (Publiekreg) in...
Stellenbosch University
Waardeer en bewaar natuurlewe gedurende inperking
Op Dinsdag (28 Julie) vier ons Wêreld Natuurbewaringsdag. In n meningsartikel vir News24, skryf Drr Tony Rebelo (Suid-Afrikaanse Nasionale Biodiversiteitsinstituut) en Alanna Rebelo (Departement Bewaringsekologie en Entomologie) dat ons...
Stellenbosch University
Studentefinansiering en -registrasie
Beste studente Ons is bewus van die landwye krisis met studentefinansiering en deel julle besorgdheid. Finansiering vir tersiêre studie, en die impak daarvan op toegang tot die hoër onderwys, is hoog op die Universiteit Stellenbosch (US) se...
Stellenbosch University
Kulturele transformasie in weermag nodig om geslagsgebaseerde geweld te keer
Die ministeriële taakgroep se verslag oor seksuele teistering, mishandeling en misdrywe in die Departement van Verdediging is onlangs bekend gemaak. In reaksie hierop, skryf prof Lindy Heinecken (Sosiologie en Sosiale Antropologie) in ʼn...
Stellenbosch University
PhD-student ontwikkel waardevolle graderingsisteem vir heuningbostee
Teeliefhebbers herken 'n goeie koppie heuningbostee wanneer hulle dit proe: Dit het net die regte kombinasie van aroma, kleur en smaakeienskappe. Maar hoe onderskei 'n mens tussen keurgraadtee en middelmatige infusies? En hoe omskryf en...
Stellenbosch University
Afrika het vóór 2050 regte beleide nodig vir voedselsekerheid
Afrika-regerings en die Afrika-unie moet vóór 2050 die regte beleide formuleer ten einde te help om voedselsekerheid op die kontinent en in die res van die wêreld ʼn werklikheid te maak. Só meen dr Ethel Phiri (Department Agronomie ) en...