7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Werklike leiers hoef nie ‘n titel te hê om te kan lei nie
Werklike leiers hoef nie 'n titel te hê om te kan lei nie Thembalethu Seyisi deel die stories wat hom aanmoedig tot grootsheid “Hierdie boek vang die essensie vas van wat dit beteken om met 'n doel te leef." Dit is die wyse woorde van Prof...
Stellenbosch University
Prof Simone Titus-Dawson lei met grensverskuiwende digitale insigte
Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer. Hierdie merkwaardige opvoeders bring passie, vernuwing en toewyding na die...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Prof Soraya Bardien ondersoek genetiese oorsake van Parkinson se siekte
Stellenbosch University
Studie werp lig op SA verbruikers se houding jeens wyn
Suid-Afrikaanse wynverbruikers deel soortgelyke beskouings van wyn oor verskillende etniese groepe heen. Dit blyk uit navorsing deur Dr. Carla Weightman waarin sy gefokus het op die beskouings van plaaslike verbruikers jeens wyn. Dr...
Stellenbosch University
FGGW-simposium ondersoek die gebruik van ras in navorsing
Meer as 450 personeellede, studente en ander belanghebbendes het verlede week byeengekom by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) om ʼn omstrede navorsingsartikel te bespreek wat deur...
Stellenbosch University
#VrouevanUS: Geheime van liggaam, gees is haar passie
Prof Soraya Seedat het in 1992, kort ná haar MB,ChB-internskap, by die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Psigiatrie aangesluit. Sy wou graag 'n mediese navorser wees, maar was nie seker of sy in psigiatrie of pediatrie moes...
Stellenbosch University
#VrouevanUS: Kommunikasie sonder grense
Dit verstom dikwels hoe hartstogtelik baie kinders met erge gestremdhede en weinig of geen spraakvermoëns nie, kommunikeer – al kan hulle nie praat nie. “Mense neem dikwels nie waar hoeveel kommunikasie sonder spraak plaasvind nie," sê dr...
Stellenbosch University
US mediese studente gebruik tegnologie om die gety met die tekort aan oorgaan-skenkers om te keer
ʼn Groep tegnologies vaardige mediese studente van die Universiteit Stellenbosch (US) span die mag van algoritmes en kunsmatige intelligensie (KI) in om broodnodige bewustheid van orgaanskenking in Suid-Afrika te kweek. Hierdie is die...
Stellenbosch University
Prof Gerhard Walzl – ‘n TB-navorser wat sy merk maak
As jongman was prof Gerhard Walzl 'n ambisieuse internis en longspesialis wat graag sy kundigheid in intensiewe sorg-eenhede wou inspan. Die posisie waarop hy ná sy oorsese PhD-studies sy oog gehad het, was egter nie meer beskikbaar nie...
Stellenbosch University
Prof Nadine Bowers-Du Toit help geloofsleiers om belangrike samelewingskwessies aan te spreek
Prof Nadine Bowers-Du Toit, hoof van die Departement Praktiese Teologie en Missiologie aan die Universiteit Stellenbosch (US), het Donderdag 3 Augustus 2023 haar intreerede gelewer. Die titel van haar lesing was “'Vertel' ons verlede / Maak...