7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nuwe verslag wys geleenthede vir werk, studie ná matriek bly beperk
Jongmense wat net na die demokratiese oorgang in 1994 gebore is, het die hoogste vlak van voltooide onderwys in die geskiedenis van Suid-Afrika, en hierdie tendens kan verder styg onder jonger ouderdomsgroepe. Alhoewel dit 'n merkwaardige...
Stellenbosch University
Nuwe behandelings vir chroniese niersiekte is belowend, maar duur en ontoeganklik
Wêreldnierdag word elke jaar op die tweede Donderdag van Maart (13 Maart in 2025) gedenk. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick skryf prof Yazied Chothia van die Afdeling Nefrologie dat in die laaste paar jare nuwe behandelings...
Stellenbosch University
Prof Joel Modiri lewer US se 7de Afrikadag-lesing
Die regsgeleerde en openbare intellektueel, prof Joel Modiri, het 21 Mei 2025 'n kragtige en ontnugterende geleentheidstoespraak by die Universiteit Stellenbosch se 7de jaarlikse Afrikadag-lesing gelewer. Die geleentheid by die US Museum...
Stellenbosch University
US se toppresteerders by Rektorstoekennings gevier
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs sy topstudente gevier toe die jaarlikse Rektorstoekennings tydens ʼn prestigeryke aandgeleentheid oorhandig is. ʼn Rooitapyt-verwelkoming en lewendige musiek deur Solomon Mathipa het die...
Stellenbosch University
Besinnings oor die gesegdes en stories van wyle Rektor en Visekanselier Russel Botman
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel, prof. Nico Koopman, het by die 10de jaarlikse Russel Botman-gedenklesing (wat op 16 Oktober 2024 gehou is) hulde gebring aan sy oorlede “vriend...
Stellenbosch University
Prof Jonathan Jansen besin oor leierskap en versoening by boekbekendstelling
Jonathan Jansen, uitgelese professor in opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs sy memoires, Breaking Bread, by die US Museum bekend gestel. Die geleentheid is deur ʼn boeiende dialoog tussen Jansen en prof Pumla...
Stellenbosch University
Bewusmaking help bevorder respek vir dowe persone se identiteit
Dowebewustheidsmaand vind jaarliks in September plaas en die Internasionale Dag vir Dowes word op die laaste Sondag in September (op 29 September in 2024) gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times beklemtoon Susan (Modiegi) Njeyiyana...
Stellenbosch University
Insiggewende JICA-lesing werp lig op Japan se massamedia-evolusie
ʼn Fassinerende perspektief op die medialandskap is by ʼn onlangse lesing by die Universiteit Stellenbosch (US) deur ʼn Japannese mediakenner geskets. Die derde JICA-leerstoellesing (Japan International Cooperation Agency) is deur die US se...
Stellenbosch University
Dr Jean Farmer – 'Vroue kan self die weg baan'
Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte en geslagsgelykheid beywer. Hulle bevorder positiewe verandering deur hulle...
Stellenbosch University
Jong US-komponis maak opslae
Lize Briel is net 24 jaar oud, maar sy druk reeds haar stempel op die wêreldverhoog af. Briel, ʼn meestersgraadstudent in die Departement Musiek aan die Universiteit Stellenbosch (US), het vanjaar ʼn merkwaardige prestasie behaal: Sy het die...