7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Ewige student en hiperveeltalige dosent verwerf derde PhD
Dr Alexander (Alex) Andrason van die Universiteit Stellenbosch (US) het weer eens iets uitsonderliks vermag: Dié hiperveeltalige dosent wat 10 tale magtig is en globale swerwer wat al in agt Europese en Afrika-lande gewoon het, het onlangs...
Stellenbosch University
Inheemse, onderbenutte gewasse kan voedsel- en voedingsekerheid in Afrika ’n hupstoot gee
Afrikadag vir Voedsel- en Voedingsekerheid is op 30 Oktober gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times skryf dr Ethel Phiri van die Volhoubare Landbou-program in die Fakulteit AgriWetenskappe dat inheemse en onderbenutte gewasse Afrika...
Stellenbosch University
Wêreldverbruikersregdag: Verbruikers moet skepties bly oor kunsmatige intelligensie
Wêreldverbruikersregdag word elke jaar op 15 Maart gevier. Die tema vir 2024 is “Billike en verantwoordelike KI vir verbruikers". In ʼn meningartikel vir die Mail & Guardian skryf Lisa Esterhuyzen van die Departement Ondernemingsbestuur dat...
Stellenbosch University
Wêreldgesondheidsdag: Besnoeiings in begroting bedreig reg op gesondheid
Wêreldgesondheidsdag is op 7 April gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf prof Bob Mash van die Departement Huisarts- en Noodgeneeskunde dat enorme begrotingsbesnoeiings in die openbare gesondheidsektor Suid-Afrikaners se...
Stellenbosch University
Verskeie uitsonderlike individue ontvang US-eredoktorsgrade
Die jongste kohort wat met eredoktorsgrade van die Universiteit Stellenbosch (US) vereer sal word, het almal 'n positiewe impak op hulle onderskeie gebiede gemaak – van baanbrekerswerk in die mobieletegnologiebedryf in Afrika tot die...
Stellenbosch University
Studente van Ingenieurswese, Natuurwetenskappe, AgriWetenskappe, en Gesondheids-wetenskappe skitter by US se FameLab-uitdunronde
Taskeen Ebrahim, 'n doktorale student in elektroniese ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US), is as wenner van die US-uitdunrondte van die 2023* nasionale FameLab- kompetisiesiklus aangewys. Die geleentheid is Donderdag (13...
Stellenbosch University
Prof Ben Loos wil behandeling van Alzheimer se siekte, kanker help verbeter
Prof Ben Loos van die Departement Fisiologiese Wetenskappe by die Universiteit Stellenbosch het onlangs sy professorale intreerede, getiteld 'Oor die rol van outofagie en seldoodbeheer in neurodegenerasie en gliome', gelewer. Hy het met...
Stellenbosch University
Navorsers span kunsmatige intelligensie in vir die diagnose van skaars siektes
Die gesinne van pasiënte met skaars genetiese siektes het tot op hede vir jare, of selfs vir ʼn leeftyd lank gesukkel om ʼn korrekte diagnose vir ʼn siekte te ontvang. Maar hierdie moordende “diagnostiese swerftogte" is moontlik binnekort iets...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Van der Zalm ontvang EDCTP se Vroulike Wetenskaplike Leierskapsprys vir Afrika suid van die Sahara
Marieke van der Zalm, medeprofessor in Pediatrie en Kindergesondheid van die Desmond Tutu Tuberkulosesentrum, is vanjaar se ontvanger van die Vroulike Wetenskaplike Leierskapsprys vir Afrika suid van die Sahara. Die prys word toegeken deur...
Stellenbosch University
'n Stille kinderdroom was dryfkrag vir dr Kevin Naude se sukses
ʼn Eerstegenerasie-gegradueerde besin oor ʼn bykans dekade-lange akademiese reis van SciMathUS na geneeskunde. Gedurende die veeleisendste jaar van sy graad is Naude se veerkragtigheid deur verlies, geloof en familie gevorm. Mentorskap...