7427 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Kaapse Kleurlingkorps-gesprek neem oorlogstrauma onder die loep
Wat gebeur wanneer mense se traumatiese geskiedenis negeer word? Dit was die uitgangspunt van 'n post-doktorale projek wat tot 'n betekenisvolle byeenkoms in die Suid-Afrikaanse Kaapse Korps-gedenksaal in Athlone gelei het. Hier het...
Stellenbosch University
'Hierdie pandemie dwing ons om nuwe vrae te vra'
Soos die COVID-19 pandemie oor die wêreld versprei, het vele lande inperking toegepas, met slegs noodsaaklike diensondernemings en werkers wat aktief mag wees en mag rondbeweeg. Die meeste ondernemings het hul kantore gesluit en werknemers...
Stellenbosch University
Strokiesprente en tekenprente ’n kragtige manier om kinders oor COVID-19 te leer
Kinders word ook deur die COVID-19-pandemie geaffekteer. In ʼn meningsartikel vir The Conversation (7 Mei), skryf dr Marina Joubert van die Sentrum vir Navorsing oor Wetenskap, Evaluasie en Tegnologie oor hoe verskeie strokies- en...
Stellenbosch University
FGGW navorsing en suksesse ten toon gestel by akademiese jaardag
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch kan trots wees op die wye reeks spiespunt-navorsing wat dit lewer wat ʼn beduidende impak op nasionale en globale vlakke maak. Dit was die boodskap...
Stellenbosch University
Is die sleutel tot gewigsverlies dalk in die speseryrak?
Studies wat dusver gedoen is, toon dat speserye soos borrie, rissies, kaneel, gemmer en knoffel nie help om liggaamsgewig te verminder nie, maar dat dit wel ander gesondheidsvoordele inhou wat kan help om diabetes en hartsiektes in toom te...
Stellenbosch University
CIRCoRe-werkstroominsigte: Dr Leslie van Rooi
Die Universiteit Stellenbosch (US) het die strukture in plek gestel wat op die aanbevelings van die Khampepe-kommissie sal fokus. Ons reeks onderhoude met sleutel- US-personeellede wat die proses van die Komitee vir die Institusionele...
Stellenbosch University
Ukwanda: FGGW se droom van twee dekades gelede word vervul
Die totstandbrenging 20 jaar gelede van die Ukwanda-sentrum vir Landelike Gesondheid by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) was ʼn visioenêre stap die toekoms in. Dit het voortgespruit uit...
Stellenbosch University
Voorste US-onderrigkampioene kry erkenning by OLA-toekenningsplegtigheid
ʼn Diverse groep akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) was die sterre by die toekenningsgeleentheid vir Onderrig-Leer-Assessering (OLA), wat onlangs by die Devonvale Gholf- & Wynlandgoed plaasgevind het. In sy verwelkomingsrede...
Stellenbosch University
Vroue nie veilig in hulle eie huise
Die jaarlikse 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders eindig Sondag 10 Desember. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf prof Juliana Claassens (Departement Ou en Nuwe Testament) dat ons soms gewelddadige stories vertel om...
Stellenbosch University
Ewige student en hiperveeltalige dosent verwerf derde PhD
Dr Alexander (Alex) Andrason van die Universiteit Stellenbosch (US) het weer eens iets uitsonderliks vermag: Dié hiperveeltalige dosent wat 10 tale magtig is en globale swerwer wat al in agt Europese en Afrika-lande gewoon het, het onlangs...