7427 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Gedragsverandering nodig vir munisipaliteite om effektief te funksioneer
Munisipaliteite sal slegs effektief funksioneer wanneer bestuurders hul gedrag verander, skryf dr Harlan Cloete van die Skool vir Publieke Leierskap in ʼn meningsartikels wat op 23 Augustus op Mail & Guardian se Though t Leader-platform...
Stellenbosch University
#WomenofSU: ‘Die toekoms is ons s’n om te skep!’
As 'n senior futuris het sy die versiendheid om verby vandag na die toekoms te kyk om moontlikhede te voorspel en besluite wat geneem en beleide wat geformuleer moet word, te beïnvloed. Dr Njeri Mwagiru, verbonde aan die Instituut vir...
Stellenbosch University
COVID-19-pandemie ook ’n geleentheid om noodsaaklike ekostelsels te herstel
Vrydag (22 Mei) word die Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit gevier. In ʼn meningsartikel vir Mail & Guardian skryf prof Michael Samways van die Departement Bewaringsekologie en Entomologie dat die COVID-19-pandemie ons ook die...
Stellenbosch University
PETITE-studie ondersoek beste behandelingsopsies vir pasgeborenes wat aan MIV blootgestel word
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) is op soek na die veiligste en doeltreffendste behandeling vir babas met ʼn hoё risiko om MIV op te doen. "Babas met MIV maak ʼn klein deel van die MIV-positiewe populasie uit en min...
Stellenbosch University
Die impak van COVID-19 op vroue
Om die COVID-19-pandemie te oorleef beteken vir vroue meer as om net die siekte te vermy aangesien daar bedreigings is wat wyer as die risiko van infeksie strek, skryf doktorale studente Hannah Simba (Departement Globale Gesondheid) en...
Stellenbosch University
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe maak top aanlyndosente van 2020 bekend
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het op Donderdag, 5 November 2020, tydens 'n virtuele prysuitdelingsfunksie sy top aanlyn-dosente van 2020 vereer. Die Noodafstandsonderrig- aanlyndosentkompetisie van 2020 het afgewyk van die...
Stellenbosch University
Vennootskappe noodsaaklik vir uitbreiding van digitale leer gedurende pandemie
Vennootskappe tussen rolspelers in die onderwys en burgerlike organisasies kan help verseker dat meer kinders in Suid-Afrika toegang tot digitale leer het, skryf dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) in ʼn meningsartikel vir News24...
Stellenbosch University
Wêreldkankerdag: Persoonspesifieke geneeskunde, biotegnologie skep nuwe hoop vir kankerpasiënte
Donderdag (4 Februarie) is Wêreldkankerdag. In ʼn meningsartikel vir Health24 skryf prof Anna-Mart Engelbrecht (Departement Fisiologiese Wetenskappe) oor hoe vooruitgang in persoonspesifieke geneeskunde en biotegnologie nuwe hoop skep vir...
Stellenbosch University
Wêreldtuberkulosedag: TB-navorsing steeds noodsaaklik in hierdie tyd van Covid-19
Woensdag (24 Maart) is Wêreldtuberkulosedag. In ʼn meningsartikel vir Health24, skryf prof André G Loxton (Molekulêre Biologie en Mensgenetika / Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad) dat voorgesette befondsing en samewerking tussen...
Stellenbosch University
Hardop voorlees die grondslag van geletterdheid
Woensdag (5 Februarie) is Wêreld-hardopleesdag. In ʼn meningsartikel in Cape Argus voer dr Zelda Barends van die Departement Kurrikulumstudie aan dat deur hardop vir kinders te lees word hulle uitgelok om ook te lees en op die wyse word hul...