7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Moenie die hond se aandag aflei nie … en ander lesse uit Lei met Gestremdheid
Het jy geweet dat wanneer jy iemand teekom wat blind is, jy jou daarvan moet weerhou om aandag aan hulle gidshond te gee? Hoewel dit 'n natuurlike reaksie mag wees om die hond te streel, is die hond eintlik besig om te werk en tensy die...
Stellenbosch University
US navorser se blink loopbaan
Nadat sy met goeie uitslae aan die Montebello High School in Durban gematrikuleer het, was mediese studies 'n ooglopende keuse vir dr Sengeziwe Sibeko. Al haar skoolmaats met goeie uitslae het immers lewenswetenskappe gekies. Maar die 18...
Stellenbosch University
US navorser se blink loopbaan
Nadat sy met goeie uitslae aan die Montebello High School in Durban gematrikuleer het, was mediese studies 'n ooglopende keuse vir dr Sengeziwe Sibeko. Al haar skoolmaats met goeie uitslae het immers lewenswetenskappe gekies. Maar die 18...
Stellenbosch University
Unieke werksessies lei tot ’n waardering van ons gedeelde menswees
Aan die einde van die Siyakhula-werksessies is daar altyd deelnemers wat sê dit was glad nie wat hulle verwag het nie. Hierdie opmerking word dikwels deur voorstelle gevolg dat meer werksessies op hierdie manier aangebied moet word.Vir...
Stellenbosch University
Sentrum vir Mediese Etiek en die Reg vier 15 jaar
Danksy die werk van die SMER speel die US tans 'n leidende rol om die land se gesondheidsorgpraktisyns en -navorsers te bemagtig om die etiese, maatskaplike en kliniese uitdagings van hul loopbane aan te pak. Prof Keymanthri Moodley was nog...
Stellenbosch University
Gebalanseerde lewens- en studiebenadering US se top GR-kandidaat se resep vir sukses
Hanne Mertens, 'n alumna van die Universiteit Stellenbosch (US), skryf haar sukses as die top-presteerder in die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) se eerste professionele eksamen (Aanvanklike Toets van...
Stellenbosch University
Sosiale Impak-simposium werp lig op transformasie aan die US
’n Sosiale Impak-simposium wat heelwat stof tot nadenke gebied het, het onlangs ongeveer 80 deelnemers uit verskeie fakulteite en afdelings aan die Universiteit Stellenbosch (US) byeengebring. Die simposium, wat begin September by die...
Stellenbosch University
Entstowwe, voedselsekerheid en impak op skole uitgelig in jongste COVID-studie
Navorsers van die Navorsingsgroep vir Sosio-ekonomiese Beleid (ReSEP) in die departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n aansienlike bydrae tot die vierde golf van die National Income Dynamics Study Coronavirus Rapid...
Stellenbosch University
Prof Kling steeds bedrywig na aftrede
Professor Sharon Kling van die Departement Pediatrie en Kindergesondheid tree binnekort af – maar daar is nog geen teken dat sy briek aandraai nie. Inteendeel, Kling, ʼn medeprofessor en hoof van die Kliniese Eenheid vir Algemene Pediatrie...
Stellenbosch University
Afrika benodig langtermyn-strategie om COVID-19 te klop
Afrika is uiters kwetsbaar vir die COVID-19-pandemie en sal ʼn langtermyn-strategie nodig hê om dit te klop, skryf dr Njeri Mwagiru van die Instituut vir Toekomsnavorsing in ʼn meningsartikel vir News24 (13 Junie). Lees die vertaalde weergawe...