7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US stel belangrike beleidsdokument oor honger as grondwetlike geregtigheidskrisis bekend
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Sosiale Geregtigheid (CSJ), in samewerking met die Sentrum vir die Bevordering van Sosiale Impak en Transformasie (CASIT), het 'n hoëvlak-rondetafel byeengeroep en 'n nuwe beleidsdokument...
Stellenbosch University
PhD-student van US se baanbrekerswerk met KI-app bring hoop vir werksoekers
'n PhD-student aan die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n baanbrekende kunsmatige intelligensie (KI)-applikasie ontwikkel wat kan help om Suid-Afrika se werkloosheidskrisis aan te spreek deur die werkaansoekproses te outomatiseer.Thabo...
Stellenbosch University
Internasionale besigheidstudente bon voyage toegewens!
Verbeel jou jy's 'n 20-jarige Matie en staan op die punt om na 'n eksotiese bestemming te vertrek waar jy die res van die jaar by 'n buitelandse universiteit sal studeer as deel van jou program. Dit kan soos dagdromery klink, maar vir die...
Stellenbosch University
US se eerste oopbewaarplekkonferensie 'n reuse sukses
Die bestuur van en toegang tot data word daagliks ’n al hoe groter uitdaging in die huidige snelveranderende digitale era waarin daar elke sekonde ’n oorvloed data geskep word. Die 18de Internasionale Oopbewaarplekkonferensie (Open...
Stellenbosch University
Bekroonde US Regskliniek bied broodnodige ondersteuning aan die plaaslike gemeenskap
Regsadvies en regshulp is dikwels nie toeganklik vir die arm en gemarginaliseerde gemeenskappe van die groter Boland-gebied nie, wat hulle kwesbaar laat vir skending van hul menseregte, soos deur uitsettings, misbruik en twyfelagtige...
Stellenbosch University
Kampvegter vir menseregte in gesprek met Russe, Suid-Koreane
Prof Sandra Liebenberg, bekleër van die HF Oppenheimer-leerstoel in Menseregte in die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit Stellenbosch (US), dien op die Verenigde Nasies (VN) se invloedryke Komitee vir Ekonomiese, Sosiale en...
Stellenbosch University
Prof Portia Jordan se navorsing prioritiseer die veiligheid van pasiënte
Prof Portia Jordan, uitvoerende hoof van die Departement Verpleeg- en Verloskunde by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch, het Dinsdag 25 Julie 2023 haar intreerede gelewer. Die titel van...
Stellenbosch University
Moenie die hond se aandag aflei nie … en ander lesse uit Lei met Gestremdheid
Het jy geweet dat wanneer jy iemand teekom wat blind is, jy jou daarvan moet weerhou om aandag aan hulle gidshond te gee? Hoewel dit 'n natuurlike reaksie mag wees om die hond te streel, is die hond eintlik besig om te werk en tensy die...
Stellenbosch University
US navorser se blink loopbaan
Nadat sy met goeie uitslae aan die Montebello High School in Durban gematrikuleer het, was mediese studies 'n ooglopende keuse vir dr Sengeziwe Sibeko. Al haar skoolmaats met goeie uitslae het immers lewenswetenskappe gekies. Maar die 18...
Stellenbosch University
US navorser se blink loopbaan
Nadat sy met goeie uitslae aan die Montebello High School in Durban gematrikuleer het, was mediese studies 'n ooglopende keuse vir dr Sengeziwe Sibeko. Al haar skoolmaats met goeie uitslae het immers lewenswetenskappe gekies. Maar die 18...