7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Dr Selina Palm bou brûe vir gendergeregtigheid
Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampusse wat hulle vir vroueregte en geslagsgelykheid beywer. Hulle bevorder positiewe verandering deur hulle...
Stellenbosch University
Nicolette van den Eijkel hou toesig oor boustene van US se sukses
Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte en geslagsgelykheid beywer. Deur hulle toewyding en leierskap inspireer en...
Stellenbosch University
Rabia Abba Omar ondersoek die verband tussen kuns en aktivisme
Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte en geslagsgelykheid beywer. Deur hulle toewyding en leierskap inspireer en...
Stellenbosch University
Professor in Filosofie behaal tweede PhD in Visuele Kunste
Om 'n tweede PhD te voltooi, is reeds 'n groot prestasie, maar prof Minka Woermann, medeprofessor in die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Filosofie, het die uitdaging 'n stap verder geneem deur 'n doktorsgraad in die Visuele...
Stellenbosch University
Mans se geestesgesondheid in Suid-Afrika: Die stille stryd
Geestesgesondheidsmaand vir Mans loop op Maandag 30 Junie ten einde. In ʼn meningsartikel vir die Cape Argus, skryf Mandisa Mashaba van die Afdeling Gesondheidstelsels en Openbare Gesondheid dat Suid-Afrika deur 'n geestesgesondheidskrisis...
Stellenbosch University
UVA students study rugby’s role in South Africa at Game Change Summer School
Sport speel ’n belangrike rol in die bou van verhoudings, die oorbrug van historiese skeidings, en die bewerkstelliging van sosiale verandering – en nêrens word dit beter geïllustreer as in die storie van rugby in Suid-Afrika nie. Die...
Stellenbosch University
Van Limpopo-township tot wêreldverhoog: FGGW-student skitter by VN-jeugberaad
Toe die derdejaar mediese student, Patience Phoshoko, gekies is om Suid-Afrika by die Asia Youth International Model United Nations, 2025, te verteenwoordig, was dit, in haar woorde, “een van die betekenisvolste oomblikke van my akademiese...
Stellenbosch University
Anton Lubowski se stryd vir geregtigheid by gedenklesing vereer
Soos ander vryheidsvegters voor en ná hom, is Anton Lubowski vermoor omdat hy plundering deur korporatiewe belange teëgestaan en hom vir die herverdeling van Afrika se rykdom aan sy mense beywer het. Dít was die ondubbelsinnige boodskap van...
Stellenbosch University
Waarom moet ons oor insekte omgee?
Wêreldnatuurbewaringsdag is op Sondag 28 Julie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf prof Michael Samways van die Departement Bewaringsekologie en Entomologie dat ons insekte moet bewaar omdat sonder hulle grond...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die Lewe: Corina du Toit
Corina du Toit bestuur die Universiteit Stellenbosch (US) se Impakhub vir Volhoubare Ontwikkeling (SDG/2063-Impakhub), wat vir volhoubare ontwikkeling deur belyning met globale en Afrika-raamwerke voorspraak maak. Benewens haar geesdrif vir...