7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Die oorsprong van Omicron
Die Omicron-variant van SARS-CoV-2 is ʼn jaar gelede die eerste keer in Suid-Afrika en Botswana beskryf, het vinnig oor die wêreld heen versprei en dryf vandag steeds die pandemie. Dit was tot nou toe onduidelik presies hoe, wanneer en waar...
Stellenbosch University
Heuningbye kan nuttige bestuiwers vir bloubessies wees
Heuningbye blyk om nogal nuttige bestuiwers van bloubessies te wees, aangesien hulle help om die vrugteoes en -gehalte te verbeter. Dít is volgens 'n nuwe studie by die Universiteit Stellenbosch (US). Die studie, getiteld 'Assessing the...
Stellenbosch University
WGO: US speel ʼn kern rol in SA se bRNS-enstofhub
Die teenwoordigheid van die Universiteit Stellenbosch (US) se wêreldklas- Biomediese Navorsingsinstituut (BMNI) en Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie (Seri) by die US se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), was...
Stellenbosch University
Ontmoet prof Dieter, die dataspeurder
Prof Dieter von Fintel van die Departement Ekonomie in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag (17 Oktober 2023) sy intreerede gelewer. Sy lesing was getiteld “Mense, plek en ontwikkeling...
Stellenbosch University
US-vakkundige wen gesogte genootskap by Oxford
'n Top-akademikus by die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Moderne Vreemde Tale, dr Gibson Ncube, het pas gehoor hy is gekies vir 'n gesogte genootskap by die Universiteit van Oxford in Engeland. Die AfOx Besoekende Genoot...
Stellenbosch University
Prof Anita Cloete help beklemtoon wisselwerking tussen media en godsdiens
Prof Anita Cloete van die Departement Praktiese Teologie en Missiologie aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs haar intreelesing, oor menswees in 'n tegnologiegedrewe wêreld, gelewer. Sy het met die Afdeling Korporatiewe...
Stellenbosch University
Geen styging in selfdoodkoerse gedurende pandemie
Baie mense, insluitende kundiges op die gebied van geestesgesondheid, het 'n drastiese toename in selfdoodkoerse ná die uitbreking van Covid-19 verwag. Maar tog was dit nie die geval nie en die meeste navorsing wat in wetenskaplike...
Stellenbosch University
Groentetuine by skole het impak of leerders en die gemeenskap
Danksy die Jala Peo Voedsel- en Voedingstuingprojek spog elke deelnemende laerskool langs die droë Weskus nou met 'n goedversorgde groentetuin wat leerders se leer oor landbou bevorder en voedsel vir voedingsprogramme by skole en in...
Stellenbosch University
Die regering moet na inwoners luister wanneer dit informele nedersettings opknap
Suid-Afrikaners wat in informele nedersettings woon, blyk nie ʼn sê te hê in regeringsbesluite oor die soort opknappings wat hulle nodig het nie. Só meen dr Sameera Mahomedy, ʼn na-doktorale navorsingsgenoot en dosent by die Suid-Afrikaanse...
Stellenbosch University
PhD-studie lig tekortkominge in sorgafhanklikheidstoelaag vir kinders met gestremdhede uit
Die sorgafhanklikheidstoelaag (SAT) vir kinders met gestremdhede in Suid-Afrika is onvoldoende om in die behoeftes van hierdie kinders te voorsien en om die maatskaplike beskerming van hul gesinne te verseker. Vir gesinne met 'n minimale of...