7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Sien om na jou geestesgesondheid gedurende COVID-19-krisis
Die COVID-19-krisis het ons wêreld ontwrig en ons in 'n tyd van groot onsekerheid gedompel. In ʼn meningsartikel vir Health 24, bied prof Ashraf Kagee van die Department Sielkunde enkele wenke wat ons kan help om geestelik gesond te bly...
Stellenbosch University
COVID Diaries is 'n 'argief van vrouestemme' te midde van die pandemie
Twee akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) is die stukrag agter 'n nuwe boek wat uit 'n versameling van 35 kreatiewe essays bestaan waarin verskeie Suid-Afrikaanse vroue beskryf hoe die eerste jaar van die COVID-19-pandemie hul...
Stellenbosch University
Armoede ondermyn steeds vroue se waardigheid
Die vroue-optog van 1956 was 'n waterskeidingsgeleentheid, aangesien vroue van alle rasse verenig het om 'n onderdrukkende stelsel uit te daag waaronder vroue uitgebuit en ontneem is van ekonomiese geleenthede, met geen aandeel in die land...
Stellenbosch University
Privaat, gemeenskaplike grondeienaars benodig meer ondersteuning om renosters te beskerm
Renostergetalle in belangrike staatsbestuurde parke in Suid-Afrika, veral die Kruger Nasionale Park, het drasties afgeneem weens stroping. Verliese was minder op privaat en gemeenskaplike grond, wat tot ʼn situasie gelei het waar ten minste...
Stellenbosch University
SA se vroue-akademici het uitgebrand toe hulle van die huis af moes werk
Om van die huis af te werk het vir baie Suid-Afrikaanse vroue-akademici in ʼn nagmerrie ontaard gedurende die eerste ses maande van die grendeltyd wat in 2020 deur die Covid-19-pandemie genoodsaak is. Hoër werkladings, huishoudelike druk en...
Stellenbosch University
Lang pad van BSc VKP-student tot PhD in Chemie
Dit was waarskynlik sy oorlede ma se besonder geurige kaassous wat hom in chemie laat beland het! “Ek wou altyd weet hoe sy dit maak, met watter bestanddele en in watter volgorde sy dit gebruik! Ek dink dit is waar my belangstelling in...
Stellenbosch University
Wêreldhipertensiedag: Beleide om hipertensie, diabetes te voorkom moet gemeenskaps-behoeftes aanspreek
Nieoordraagbare siektes (NOS's) soos hartsiektes, kanker, chroniese asemhalingsiekte en diabetes is die vernaamste oorsake van vroeë sterftes wêreldwyd. Mense wat aan hipertensie (hoë bloeddruk) en diabetes lei, het 'n groter...
Stellenbosch University
US kondig jongste lys van ontvangers van eredoktorsgrade aan
Die Universiteit Stellenbosch (SU) kondig graag die name aan van ses uitgelese individue wat eredoktorsgrade ter erkenning van hul uitmuntende en waardevolle bydraes op hulle onderskeie gebiede sal ontvang. Hul onwrikbare verbintenis...
Stellenbosch University
Akademiese omgewing kan beleid in Suid-Afrika beïnvloed, sê SPL-dosent
'n PhD wat deur die Universiteit Stellenbosch se dr Harlan Cloete ontwikkel is, het 'n belangrike rol in die ontwikkeling van die nuwe munisipale personeelregulasie gespeel wat onlangs deur die minister van samewerkende regering en...
Stellenbosch University
Finalejaar- mediese student vereer vir sy prestasie, leierskap en diens
Azhar Adam Nadkar, ʼn finalejaar- mediese student aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat bekend geraak het as ʼn “onvermoeibare vrywilliger", as veelsydig en as ʼn rolmodel vir sy eweknieë op kampus, het onlangs erkenning gekry vir ʼn klomp...