7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
'Welkom terug, en sterkte met die tweede semester'
Beste kollegas en studente Welkom terug ná die reses, en sterkte met die tweede semester! Die meeste van ons werk en studeer nog aanlyn van ons blyplekke af. Nietemin begin die Universiteit Stellenbosch (US) se kampusse nou stadig maar...
Stellenbosch University
ʼn ‘Waardekrisis’ lê ten grondslag van die verwante biodiversiteit- en klimaatsnoodtoestand
Die onderwaardering van die natuur lê ten grondslag van die omgewingskrisisse wat tans deur die wêreld in die gesig gestaar word. ʼn Onlangse referaat met die titel “Diverse waardes van die natuur in volhoubaarheid" benadruk dat...
Stellenbosch University
US wetenskaplike aan die stuur van farmakogenomiese platform vir vinnige toets wat help met kankerbehandeling
ʼn R3 miljoen-toekenning van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMNR) sal wetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) in staat stel om die doeltreffendheid te bepaal van ʼn vernuwende geen-gebaseerde versorgingspunt...
Stellenbosch University
Vloot ‘onmisbare magsinstrument in die hande van beleidvormers’
Om sukses te behaal in die veranderende 21ste-eeuse landskap van vlote en maritieme veiligheid, moet vlote in die geheel beskou word as onmisbare magsinstrumente in die hande van beleidvormers, skryf prof Francois Vreÿ & kaptein Mark Blaine...
Stellenbosch University
Prof Jimmy Volmink erken met eredoktorsgraad vir ‘buitengewoon uitsonderlike individue’
ʼn Luisterryke loopbaan van langer as drie dekades het prof Jimmy Volmink, Dekaan van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), al heelwat eerbewyse besorg. Hierdie steeds groeiende lys...
Stellenbosch University
Waarom mentorskap saak maak vir jong vroue in STEM-beroepe
Donderdag (11 Februarie) is die Internasionale Dag vir Vroue en Meisies in die Wetenskap. In ʼn meningsartikel vir News24, skryf dr Linda Zuze van RESEP ('n navorsingsgroep oor sosio-ekonomiese beleid) in die Departement Ekonomie dat...
Stellenbosch University
Nasionale genootskappe vir onderrigbevordering op universiteit (TAU) 2021-2022
Die Genootskapsprogram vir Onderrigbevordering (TAU) op Universiteit 2021-2022 Die Genootskapsprogram vir Onderrigbevordering op Universiteit (TAU) is 'n landswye intervensie wat in 2015 begin is. Dit is gerig op die bevordering van die...
Stellenbosch University
Verantwoordelike drankgebruik by die US (boodskap aan studente en personeel)
7 Februarie 2020 Beste studente en kollegas Met die aanvang van klasse by die Universiteit Stellenbosch (US) vroeër dié week, is aktiwiteite op al ons kampusse nou weer in volle gang. Baie welkom aan almal en baie voorspoed met jul leer en...
Stellenbosch University
TygerMaties 3D-druk beskermingstoerusing in geveg teen COVID-19
Toe die Afdeling van Ortopediese Chirurgie by Stellenbosch Universiteit (SU) omtrent twee jaar gelede 'n 3D-drukker laboratorium begin het om chirurge te help om chirurgiese prosedures te beplan en te oefen, het hulle geen idee gehad dat...
Stellenbosch University
Prof Hans Strijdom en sy span se werk help om hartsiekte te voorkom
Prof Hans Strijdom, hoof van die Afdeling vir Geneeskundige Fisiologie in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) by die Universiteit Stellenbosch, het Dinsdag 15 Augustus 2023 sy intreerede gelewer. Die titel van sy rede...