7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Crazy Socks for Docs: Verhoog bewustheid een sokkie op ʼn slag
Die Stellenbosch Universiteit se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) is trots daarop om deel te kan wees van die #CrazySocks4Docs-veldtog in Suid-Afrika – hierdie veldtog is daarop gemik om bewustheid te verhoog en...
Stellenbosch University
KUZE kry SA leerders aan die gang
Die gewildheid van staanlessenaars wat volwassenes help om meer gedurende hul werksdag te beweeg neem wêreldwyd toe. Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het nou 'n...
Stellenbosch University
Ontmoet die 2019 Voortreflike Onderrig-wenner van Lettere en Sosiale Wetenskappe
Sy sien die Uitgelese Opvoerder-toekenning wat sy vanjaar opgeraap het, as erkenning vir die moeite wat sy met die ontwerp van haar leerplanne gedoen het, sê dr Taryn Bernard van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe. Die...
Stellenbosch University
Ontmoet EBW-wenners van US se Toekennings vir Voortreflike Onderrig
Die 2019-wenners van die jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) Toekennings vir Voortreflike Onderrig is onlangs aangekondig. Dosente verbonde aan die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) het drie van die 12 toekennings...
Stellenbosch University
Wole Soyinka: Nobelpryswenner bekoor US-gehoor met vlymskerp humor en wysheid
Daar is ʼn paar goed waarvan Wole Soyinka glad nie hou nie, waarvan een sosiale media is. En hy hou ook nie van mense wat sy afgesonderde woudeiendom in Nigerië betree nie, waar hy op die rype ouderdom van 89 steeds ʼn produktiewe skrywer en...
Stellenbosch University
Entstof-billikheid in die kollig tydens Afrika-dag
Aan die hand van die toenemende kommer oor die derde golf COVID-19-infeksies in Suid-Afrika en die res van Afrika, is dit noodsaaklik dat beperkte hulpbronne, soos entstowwe, regverdig toegeken word. Dit was die konsensus wat bereik is...
Stellenbosch University
Watter kruieprodukte kan WERKLIK help met gewigsverlies?
Watter kruieprodukte kan werklik help met gewigsverlies? Dit is die vraag wat dr Hanél Sadie-Van Gijsen van die Sentrum vir Kardio-metaboliese Navorsing (CARMA) in die Afdeling Mediese Fisiologie probeer beantwoord het in ʼn onlangse artikel...
Stellenbosch University
Geslagsgebaseerde geweld as 'n skending van menseregte - virtuele paneelbespreking gehou
Die HF Oppenheimer-leerstoel in Menseregtein en die Transformasiekomitee van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid het op 19 Augustus 'n virtuele paneelbespreking oor geslagsgebaseerde geweld as 'n skending van...
Stellenbosch University
Die wetenskap kán gedekoloniseer word
Die wetenskap kan gedekoloniseer word, maar dan sal ons moet erken dat ons kulturele erfenis en Westerse moderniteit ʼn rol speel in die wyse waarop wetenskap onderrig word, skryf drr Margaret Blackie (Chemie en Polimeerwetenskap) en Hanelie...
Stellenbosch University
FGGW-personeel en vrywilligers hou kenners op hoogte van nuutste COVID-19 verwikkelinge
Personeel en studente aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) by die Universiteit Stellenbosch het weereens bewys hoe hulle die uitdaging van COVID-19 die hoof bied deur middel van ʼn Daaglikse Inligtingsamevatting...