7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Prof Bronwynè Coetzee skep ruimte vir deurdagte konneksie
Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer. Hierdie merkwaardige opvoeders bring passie, vernuwing en toewyding na die...
Stellenbosch University
Nuwe studie gemik op die bou van universiteite wat omgee
Op grond van stygende koerse van sielkundige angs onder studente by universiteite oor die wêreld heen het die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Kaapstad (UK) die projek Caring Universities van stapel gestuur om meer te...
Stellenbosch University
Eerste ontvangers van Bettie Harmsen-beurs aangewys
Die atletiek- en akademiese loopbaan van twee atlete van die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n beduidende hupstoot ontvang toe hulle as die eerste ontvangers van die Bettie Harmsen-beurs gekies is. Bettie Harmsen, née Buitendag, was 'n...
Stellenbosch University
FGGW-navorsers onthul deurslaggewende werk oor die bestuur van TB, MIV
Vier navorsers van die Desmond Tutu TB-sentrum (DTTS) aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch het onlangs hul PhD's verwerf nadat hulle navorsing gedoen het wat waardevolle lesse oor...
Stellenbosch University
Filosofieprofessor dra by tot UNESCO-verklaring oor die etiek van klimaatsverandering
Die 195 lidstate van die algemene vergadering van die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (UNESCO) het by sy 39ste sitting in Parys, Frankryk, 'n verklaring van etiekbeginsels insake klimaatsverandering...
Stellenbosch University
Professor dra by tot UNESCO-verklaring oor die etiek van klimaatsverandering
Die 195 lidstate van die algemene vergadering van die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (UNESCO) het by sy 39ste sitting in Parys, Frankryk, 'n verklaring van etiekbeginsels insake klimaatsverandering...
Stellenbosch University
Studente-atlete ‘geëerd en dankbaar’ om Bettie Harmsen-beurs te ontvang
“Die Bettie Harmsen-beurs is 'n beurs met 'n persoonlike invalshoek. Dit gaan nie bloot daaroor om vir julle geld te gee nie, maar eerder om vir julle geleenthede te gee om sukses te behaal waarby ander ook uiteindelik sal baat." Dit is hoe...
Stellenbosch University
Navorsingsleierskap en wetenskaps-kommunikasie gaan hand aan hand, sê rektor by eerste mediatoekennings
Die vraag is nie of jy dit kan bekostig om tyd aan openbare wetenskapskommunikasie te spandeer nie. Dit is of jy dit kan bekostig om dit nie te doen nie! Dit was die boodskap van prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die...
Stellenbosch University
Rook en drank in swangerskap vererger kans op doodgeboortes, wiegiedood
Die gebruik van alkohol en sigarette tydens swangerskap is selfs meer dodelik as wat voorheen gedink is. Die resultate van 'n nuwe studie, waarby navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) betrokke was, toon die gesamentlike...
Stellenbosch University
Drie Maties ingesluit by 100 Jong Mandelas van die Toekoms
“Ons kinders is die rots waarop ons toekoms berus, ons grootste bate as 'n nasie. Hulle sal die leiers wees van ons land, die skeppers van ons nasionale welvaart, die versorgers en beskermers van ons mense." Met hierdie wyse woorde het die...