7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Plofbare stuifmeeloorloë: plante wedywer om stuifmeelruimte op bestuiwers
Wetenskaplikes van Suid-Afrika en Brasilië het empiriese bewyse gevind dat kompeterende plante met mekaar meeding om stuifmeelruimte op bestuiwers (dit wil sê die stuifmeeldraers) te kry, wat dan 'n invloed het op wie se stuifmeel dit tot...
Stellenbosch University
Wêreldberoertedag: Arbeidsterapeute bevorder oorlewendes van beroertes se lewensgehalte
As beroepswerkers in rehabilitasie bevorder arbeidsterapeute die lewensgehalte van oorlewendes van beroertes deur hul vermoë om alledaagse take uit te voer te verbeter en te help met herintegrasie in hul gemeenskappe, om terug te keer werk...
Stellenbosch University
Ontvangers van maatskaplike toelaes weerloos teen informele geldskieters
Begunstigdes van maatskaplike toelaes, veral bejaardes of enkelmoeders, word steeds geteiken deur ongeregistreerde of informele geldskieters (algemeen bekend as loan sharks, mashonisas of skoppers) wat die staat se maatskaplike toelaes as...
Stellenbosch University
Musiekprogram maak passie ʼn beroep
Studente in die US Konservatorium se Sertifikaatprogram leer meer as net musiekteorie en om instrumente te bespeel – hulle leer om 'n loopbaan van hul passies te maak. Toe 'n student uit Mdantsane in die Oos-Kaap 'n paar jaar gelede by...
Stellenbosch University
Strategiese vennootskap tussen US en Standard Bank pas datawetenskap toe op werklike probleme
Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) sal binnekort hulle staal in datawetenskap kan wys deur werklike probleme op te los in 'n vlagskip-hackathon wat deur die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke in vennootskap met die...
Stellenbosch University
Prof Herman Wasserman bekyk verhouding tussen media en samelewing van naderby
Prof Herman Wasserman van die Departement Joernalistiek in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe het Dinsdag 23 Julie 2024 sy intreerede gelewer. Die titel van sy lesing was “Laat die media saak maak: oor waarheid, waardigheid en...
Stellenbosch University
Prof Carine Smith fokus op optimale funksionering van liggaam se regulatoriese stelsels
Prof Carine Smith van die Departement Geneeskunde in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch (US) het haar intreerede op Dinsdag, 30 Julie 2024 gelewer. Die titel van haar lesing was...
Stellenbosch University
TK Rathupetsane: Droom van 'n beter toekoms met wetenskap en fiksie
JEUGMAAND Hierdie Jeugmaand vier ons studente wat 'n verskil op kampus, in hulle gemeenskappe en verder maak. Deur hulle leierskap, deernis en toewyding help hulle om 'n beter toekoms vir Suid-Afrika te bou. Hierdie profiele beklemtoon die...
Stellenbosch University
“Future Professors Programme”: Méér as slegs ’n kapasiteitsbou-inisiatief
Dr. Sanjeev Rambharose is 'n senior lektor in die Departement Fisiologiese Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) en een van die gekose deelnemers aan die Future Professors Programme (FPP) van 2024 tot 2025. Die FPP is 'n...
Stellenbosch University
Tradisionele akademiese para-digmas uitgedaag by opening van US-Biblioteek-navorsingweek
Die Universiteit Stellenbosch (US) se 13de jaarlikse Biblioteeknavorsingsweek het met 'n oproep begin om die doel van akademiese ondersoek te herbedink in 'n wêreld wat genesing, etiese vakkundigheid en kritiese besinning nodig het. Vanjaar...